Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

117 on Oak

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lize-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 115 resensies vir 117 on Oak
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ina D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Lekker gebly, sal die plekkie beslis aanbeveel!

Hierdie is die plek om te bly. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam by aankoms. Sy het baie ekstras in die plekkies wat ek nog nie by ander plekkies gesien het nie. Ekstras soos oorstokkies, grimering verwyderaar watte, flits vir loadshedding, muskiet afweermiddel, naald en garing stelletjie, sambreel.

Michelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Fantastic stay.

Quite impressive - very glad we picked this place in Cullinan.

Jolanda V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V

Privaat, skoon en rustig. Loopafstand na winkels en restaurante.

Dit was ons tweede keer dat ons hier oorslaap en glad nie spyt nie. Die eienaars was gasvry en het seker gemaak ons is gelukkig. Die kamer wat ons bespreek het, is privaat en alles was baie skoon. Die bed is baie gemaklik en ons het het heerlik geslaap. Restaurante en basiese winkels is loopafstand. Sal dit sterk aanbeveel vir ’n rustige wegbreek.

Eloise R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise R

Rustige, stil, stunning plek om te unwind en naby alles geleë.

Die eenheid is skoon, netjies en goed toegerus. Die detail het verseker 'n vrou se "touch". Alles wat nodig is vir 'n resiger is daar. Selfs 'n wynglas en oopmaker. Die tuin met stoeltjies is perfek om net te kan "unwind" van die daaglikse "rat race". Goed geleë en veilig gevoel.

Braam V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V

Baie lekker en rustig.

Baie lekker verblyf, ons is bederf deur die vriendelike eienaars.

Marnus D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus D

Uitstekend.

Plekkie is perfek ingerig. Eetgerei met beskuit en vars melk.

Anton V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Baie lekker kuier.

Ons was vriendelik ontvang. Ek en my vrou het baie lekker gekuier en ek kan net met lof van die eenheid praat. Ons tyd daar was baie lekker.

Ferdi B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi B

Klein, maar gesellig.

Ons het heerlik gekuier in die cottage. Dis in 'n pragtige tuin en privaat. Die plekkie is klein, maar was genoeg vir die naweek. Alles wat nodig was is daarin en ons is ook bederf met 'n bottel wyn. Baie dankie.

Willem H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Netjies en skoon met 'n baie vriendelike ontvangs.

Die eienaars (Lize-Marie en haar man) het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Pragtige kamer en badkamer - baie netjies en skoon. Naby aan alles en ons het die Ons het Sondag sommer die dorp plat gestap. Sal beslis weer daar bespreek.

Lelani W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani W

Ek beveel enige dag die gastehuis aan.

Daar was soveel moeite gedoen met ons kamer en was gehelp deur die vriendelikste personeel wat die ekstra myl vir mens stap.

Johann B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Perfek.

Die plek het alles gehad wat ons nodig gehad het. Netjies, skoon, en alles is in werkende toestand.

Shannon V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon V

Highly Recommended in Cullinan.

Oak Leaf Cottage was comfortable and very peaceful with spacious rooms and exceptionally clean. Love the old/new decor. Much like my own home.

Willem N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Ons het heerlik gekuier, in 'n huislike atmosfeer met meer as genoeg privaatheid.

Die eienaars het ons opgegradeer na 'n groter eenheid sonder enige koste en sonder dat ons gevra het. Ons was baie beïndruk met die netheid en gerief van die eenheid. Die aandag aan detail soos oorpuisies en ekstra koffie en tee was ook 'n welkome verrassing. 117 on Oak is 'n pragtige ou wêreldse-gastehuis wat 'n mens bekoor en vul met nostalgie. Tog is die geriewe silwerskoon en gerieflik. Ons het dit geniet om op ons eenheid se stoepie te kon sit en luister na 'n verskeidenheid tuinvoëls, onder andere ook die houtkappertjie. Dit is gerieflik naby aan die winkels en ander attraksies maar doodstil. Ons sal beslis weer daar oornag.

Anna-mart D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart D

Absoluut fantasties en 117 on Oak gaan beslis die ekstra myl vir hul gaste.

117 on Oak gaan beslis die ekstra myl vir hul gaste, jy voel skoon tuis. Hulle het ons mini honeymoon baie spesiaal laat voel.

Sunette V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette V

Cullinan Bierfest Verblyf - Fantasties!

Ons het eintlik bespreek vir 2 aande, maar ons logistieke reëlings het net nie uitgewerk nie. Ons het Saterdag daar ge-arriveer en Lize-Mari het vir ons vars muffins en koffie gelos! Dit was so onverwags, en so bedagsaam van haar! Die kamer is regtig mooi en baie goed en stylvol uitgelê met klassieke meubels maar 'n moderne "look & feel". Ons sal vir seker weer teruggaan soontoe!

Petro D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Baie netjies en skoon. Eienaars stap die ekstra myl en is baie vriendelik.

Die kamers is netjies en goed ingerig. Dit is 'n baie oulike plek. Baie goeie diens ontvang en goeie waarde vir geld. Sal definitief weer 117 on Oak besoek.

Anne C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C

Great location to explore Cullinan.

Oak room has small kitchenette to make tea and some snacks. Small touches like bottle of wine, chocolate on pillow. Made to feel very welcome and enjoyed sitting in the garden with very friendly scottie dogs. Small touches everywhere to make your stay comfortable.

Tiani V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiani V

Die eienaars het die ekstra myl gestap vir ons! Lieflikste twee mense!

Baie oulike plekkie. Uitstekende diens en goeie waarde vir geld.

Lerone L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerone L

Pragtige gastehuis, gemaklike en mooi kamers wat goed ingerig is.

Ons het goeie kliëntediens ontvang, vreeslik gemaklik geslaap en die kamer is pragtig en goed ingerig.

Tiaan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Baie netjies.

Baie netjies en skoon.

Jolanda V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V

Skoon en rustig.

Kamers is baie skoon en netjies. Rustige omgewing met groot tuin. Vars melk, beskuit en gebottelde water was voorsien. 'n Bonus vir ons was dat nodige winkels en restaurante nie te ver was om te loop nie. Het nie 'n TV gemis nie, het heerlik gerus.

Angelique D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D

Ongelooflik mooi!

Ons het opreg so 'n lekker tyd gehad by 117 on Oak. Dis so mooi en die diens is van die boonste rakke! Ons sal keer op keer teruggaan. Baie baie dankie.

Gerhard D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Skoon, netjies en veilig.

My seun het vir die week daar gebly tydens sy hommeltuig (drone) opleiding by Rayton en het net goed gepraat van die gasvryheid en die gehalte van die akkommodasie. Baie dankie vir alles.

Naomi M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M

Vriendelike gasvrou, netjiese en veilige verblyf.

Ons is selfs verras met vars gebakte muffins die volgende oggend. Alles was bo verwagting!

Mariette M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Veilig, netjies, silwerskoon en goed geleë.

Alles wat nodig was vir 'n rustige nagrus op 'n reënerige, koue aand. Heerlik warm gebad.

Adéle S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle S

Home away from home.

Ons het uitgestal by Cullifest, so het bloot 'n oorslaapplekkie gesoek. Ons het egter baie meer gekry! Ons plekkie was hiper skoon en baie goed toegerus! Ons het elke dag vars melk en gebottelde water in die yskassie gekry, sowel as lekker vars gebakte beskuit vir saam met ons koffie! Baie dankie vir die lekker bederf met die vars gebakte muffins, dit was heerlik! Sal definitief weer by julle tuisgaan en ook vriende en familie na julle verwys!

Annerie K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie K

Lekker!

Ons het dit baie geniet. Die plekkie was skoon en baie netjies. Ons sal beslis weer daar gaan slaap.

Elna G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Dit was baie lekker en Lize-Mari en haar man was puik.

Ek sal voorstel dat die kamers wat oopplan-badkamer, -slaapkamer is, duidelik gemerk word op die webblad. Dit is nie iets wat baie mense van hou nie en ek sou dit net graag voor die tyd wou weet.

Tommy V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy V

Heerlik gerus, baie oulike eienaars wat baie moeite doen.

Heerlike dorpie vir 'n naweek weg!

Saskia W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia W

Ons was heerlik verwelkom, die geriewe het ons verwagting oortref en absolute waarde vir geld.

Ons was ontvang deur 'n mandjie met tuisgebakte vars brood, wyn en chocolates. Die eienares het al ons behoeftes nagekom, ons het selfs oulike speelgoed vir ons kleinding gehad en ons ekstra behoeftes was bevredig. Ons beveel die gastehuis sterk aan vir 'n paar aande se wegbreek of selfs net een aand. Daar was koffie en tee in al die kamers en alles was sommer net luuks. Ons wou net uit die stad uit wegkom vir nuwe jaar.

Nico S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S

Dit was lekker.

Kort net 'n TV daar is WiFi so net 'n TV, en ek kon my laptop daar koppel vir my sport, Verder het my kinders 'n fees gehad. My vrou voel dalk nie om die vrou daar heeldag te hê om skoon te maak op 'n Sondag nie, verder was dit baie, baie lekker en sal dit weer doen. Dankie vir die geriewe, veral die kombuis is wonderlik as iemand hou van kosmaak, die plek is wonderlik en daar is genoeg vir klein kinders onder 4 om hulself mee besig te hou.

Theuns V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns V

Very friendly host and very neat and clean.

Well located in the centre of everything, shops and restaurants within walking distance. Private and secure location and very quiet. Was just a pleasure and with the most friendly dogs that kept me company till late, love them dearly will return just to see them again.

Dirk B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B

Netjies, skoon en gerieflik.

Baie dankie vir gerieflike verblyf en vriendelike ontvangs.

Seona J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Seona J

Awesome.

The small gestures i.e. chocolates etc. Make the stay enjoyable. A home aware from home.

Hannes V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Great stay. Staff friendly and professional. Clean and neat with everything we needed and more.

What an experience. Me and my wife stayed there for a couple of nights to celebrate her birthday and our 48th wedding anniversary and what a surprise. The friendliest service and awesome staff. They went out of their way to make us feel comfortable and welcome. Room was exceptionally clean with everything we needed and more. Welcoming gift consisting of home-baked bread and farm butter was delicious. You'll see us again very soon. Thank you.

Johan En Liretha A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan En Liretha A

Uitstekend en 'n rustige atmosfeer.

Dit was baie spesiaal en 'n rustige omgewing. Heerlike bederf ontvang nl. rooiwyn, gebakte potbrood, plaasbotter en koeksisters. Sal verseker mense aanraai om hul geliefdes daar te bederf.

Gideon S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Fantastiese, keurige plek met alles wat jy benodig vir ’n oorslaap. Goeie detail.

Lize-Mari was baie akkomoderend en haar kommunikasie baie goed.

Elsie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie C

Absoluut fantasties.

117 on Oak het aan elke verwagting voldoen. Dit sal vir seker ons verblyfbestemming in Cullinan wees.

Amy C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy C

Lize-Marie made us feel so at home!

Beautifully clean, attention to detail, everything we needed! Thank you!

Gareth P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth P

Great stay and awesome host

117 on Oak was easy to access in a very tranquil area surrounded by beautiful gardens and friendly hosts. I hope to return soon.

Tarina V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina V

Baie historiese, nostalgiese ervaring.

Dankie vir jul gasvryheid en ekstra moeite, dit was heerlik om by julle pragtige plekkie te bly, ons beveel dit vir enige iemand aan, ons gaan beslis weer gaan kuier!

Elsabe R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R

Heerlike atmosfeer en puik diens.

Sal dit sterk aanbeveel. Alles was baie gerieflik en baie duidelike aanwysings.

Lenatha W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenatha W

Gasvry, mooi, modern en antiek gemeng.

Jacques en Lize-Mari is vriendelik en gasvry. Dit is vir hulle belangrik dat elke gas tuis voel en bederf word, en mens kan sien hulle gee aandag aan besonderhede. Die ontbyt is vars gebak, baie smaaklik en met finesse voorgesit, tesame met heerlike filterkoffie. Die huis, en ons kamer se dekor is pragtig - met oudhede gemeng met moderne afwerking. Ons het 3 aande gebly en dit was eintlik te vinnig verby. Ons sal definitief weer kom kuier, ons het dit baie geniet!

Marius S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Baie lekker gekuier!

Ons het heerlik gekuier. Dit was stapafstand van die hoofstraat af. Die kamer was baie netjies en het als wat jy kon nodig he. Sal weer kom.

Marianne M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne M

Verblyf was baie goed, beveel sterk aan.

Pragtige ou huis wat hul besig is om te restoureer. Gerieflike mooi kamer met lekker koffie en beskuit as ekstra. Lise-Mari is baie aangenaam en het ons heerlik bederf. Verblyf werklik aan te beveel, en prys was baie billik.

Danika P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika P

Uitstekend!

Ons het so welkom gevoel en Lise-Marie het so mooi na ons omgesien en was so vriendelik. Dit is die lekkerste kuier en oornag in lang tyd. Baie dankie julle.

Pieter H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Fantastiese ervaring.

Dit was vir ons 'n fantastiese ervaring gewees, baie skoon, netjies en baie vriendelike diens.

Harold B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold B

A clean, value-for-money stay.

Lize-Mari's artistic touches were evident throughout, including tiny stickers of their dogs on the coffee sachets and toilet rolls. The scotty dogs are delightful and friendly. Lovely touch was the mini breakfast that was provided. Lize-Mari and Jacque were outstanding hosts.

Maria D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D

Excellent hosting, surprise picnic breakfast, very accommodating hosts.

Quite, safe and just down the road from some lovely restaurants and the old town. We enjoyed our stay thoroughly.

Lyjani S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyjani S

Pragtige kamers met die beste diens ooit.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Refiloe M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refiloe M

Wow wow wow!

What a beautiful cosy place. They go all out to make someone feel special on their birthday. They are there if you struggle with anything. I'm emotional because of the love we received. May the Lord bless them.

Renette W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette W

Uitstekend!

Die verblyf was puik. Ons versoeke was in ag geneem en hulle het baie moeite gedoen om dit vir ons aangenaam te maak.

Marizelle B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizelle B

Baie rustige plekkie met kreatiewe verblyf en baie behulpsame en gasvrye eienaars wat ekstra myl sal gaan vir gaste.

Baie rustige plekkie met kreatiewe verblyf en baie behulpsame en gasvrye eienaars wat ekstra myl sal gaan vir gaste.

Ian R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R

It was perfect.

Very very nice and little touches made it even better.

Elsie G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie G

Fantastiese en netjiese kuiertjie

Dit was 'n heerlike, stil en rustige blyplek met ’n vriendelike gasheer en gasvrou. Enigiemand kan daar oorbly, en dan is dit nog bekostigbaar ook.

Gerda H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda H

Rustig, voel bederf.

Lize-Marie het soveel ekstra moeite vir ons gedoen. My dogter bederf met kolwyntjies en blomme. Sal definitief weer daar kuier.

Wynand Gouws G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand Gouws G

Heerlike verblyf en uitstekende ligging.

Die verblyf is baie netjies en die gasvryheid uitstekend.

Aletta K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta K

Wonderlike gasvrou, heerlike piekniek-ontbyt.

Baie moeite met detail gedoen. Heerlike gebly in die ruim kamer.

Natasha V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V

Kliëntediens - 5 ster!

Die eienaars het absoluut uit hul pad uitgegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak! Ek is mal oor die kleinighede wat hul verskaf wat 'n mens se verblyf tog net 5 ster laat voel. Weereens baie dankie vir als, en vir die oulike geskenk vir ons toekomstige babatjie.

Anna-marie M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie M

Onvergeetlik!

Eienaars is so vriendelik, gasvry en behulpsaam. Mens voel sommer tuis en ons sal hulle aanbeveel by al ons vriende! Uitstekende diens!

Leana V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana V

Heerlike en die netjieste plekkie.

Beveel dit aan vir ’n rustige wegbreek. Die Oak is tops.

Stefan N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan N

‘n Wonderlike ervaring.

Hierdie bespreking was gemaak ter viering van my ouers se huweliksherdenking en hulle het elke oomblik geniet. Die eienaars was baie gasvry en die akkommodasie was besonders.

Salome B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B

The venue exceeded our expectations.

The owners obviously take great pride in their venue. It is immaculate. Clean, well-equipped, comfortable, safe and set in a beautiful shady garden. We could not have asked for anything better. I can highly recommend this venue to future guests.

Lorraine V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig is, is in die kamer. Die mandjie ontbyt die oggend was vreeslik lekker met vars gebakte skons. Ek kan definitief die gastehuis aanbeveel.

Ons verblyf was baie aangenaam gewees.

Coenraad S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S

Paar dae wegbreek uit die stad.

Baie goeie waarde vir geld en uitstekende diens.

Juan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M

Uitstekend

Die gastehuis is uitstekend geleë, baie netjies en gerieflik. Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly.

Bjorn B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjorn B

Restful and calming.

The accommodation at 117 On Oak is wonderful and the owners are very pleasant people offering help whenever they could. Our breakfast was delicious after a restful evening in the tranquil area.

Ruan D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Wonderlik, was meer as wat ons verwag het!

Was vriendelik verwelkom en die kamer was baie netjies en oulik, met 'n lekker ietsie om aan te kou en te drink. Ons was weg na 'n troue en toe ons terug gekom het, was ons bed en kamer reg gemaak, gereed vir lekker slaap. Volgende oggend, lekker piekniekmandjie gekry met 'n heerlike ontbyt in! Hulle sal ons beslis weer sien!

Glenda V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda V

Uitstekende verblyf en rustig.

Die kamer was 'n bietjie klein maar het absoluut niks ontbreek nie en het voldoen aan ons behoefte vir die naweek. Dit het gereën so ons kon nie buite sit nie (reën baie welkom, kla nie) maar die gasvryheid van Lize-Marie en gesin insluitend die Scotties was uit die boonste rakke en die piekniekmandjie-ontbyt met soveel liefde gemaak was uitstekend. Ek kan beslis die gastehuis aanbeveel.

Susan W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

The attention to detail and value for money was outstanding.

I highly recommend 117 on Oak. See stars.

Cheryl B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl B

Amazing place.

117 Oak is so beautiful. Walking distance to all of the shops and restaurants. The hosts at the B&B were so accommodating and catered to our every need. Lovely welcome gift and chocolates in our room. We are vegan and were especially catered for at the delicious breakfast. Felt so at home.

Alia B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alia B

Beautiful accommodation, lovely host.

117 on Oak is well situated in the main street. Ample parking on site, secured behind main gate - we even fitted our camping trailer. Our studio style room was absolutely gorgeous and full of lovely, luxury touches. It was equipped with more than we could have expected. Lize-Mari was most welcoming and accommodating, even with our early arrival. The included breakfast was delicious and a generous inclusion. Highly recommend 117 on Oak as it is beyond value for money and has a lovely luxury feel.

Bradley H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley H

Very accommodating and pleasant owners.

Ideal for a weekend stay over, the hospitality was very accommodating. We enjoyed our stay at 117 on Oak.

Tessa S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaars. Ons het baie lekker gekuier, was daar vir my man se 50ste verjaarsdag. Lize-Mari het uit haar pad gegaan om dit spesiaal te maak.

Die gastehuis is baie skoon en netjies. Die eienaars is baie gasvry. Veral die detail en aandag wat gegee is in elke kamer het die kuier ekstra spesiaal gemaak. Ons is bederf met die mooiste, lekkerste ontbytmandjie wat ingesluit was by die prys. Dankie julle ons sal definitief weer daar bly.

Heidi M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M

Uitsonderlik

Baie gawe gasvrou. Lekker ontbyt, stil, veilige area met mooi tuin en baie voêllewe. Mooi, netjiese skoon kamers wat baie privaat is. Ons het heerlik geslaap en gebly. Heidi Maritz

Mariska O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska O

Baie vriendelike diens.

Oulike plekke vir 'n vinnige oornag. Baie netjies en goed uitgerus met moontlike benodighede. Goeie waarde vir geld en baie vriendelike diens.

Carin F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin F

Keurige blyplek, met fyn detail!

Die is 'n fantastiese gastehuis om by te bly! Die kamer is in die fynste detail beplan, daar is aan alles gedink wat mens kan nodig kry! Silwerskoon en alles van uitstekende kwaliteit. Baie goed geleë - stapafstand van al die goeie eetplekke en besienswaardighede in die dorp!

Kobus En Ria S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus En Ria S

Heerlik rustig, netjies en gasvry.

Vooraf goed ingelig. Akkommodasie is keurig en smaakvol. Lize Mari is voorwaar passievol in haar gastehuis bedryf. Elke oggend bederf met smaaklike gesonde ontbyt. Maak die verblyf spesiaal met bederfies. Sal 117 on Oak enige tyd aanbeveel.

Tanja D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja D

Uitstaande hartlikheid en persoonlike diens! Eenheid pragtig!

Ons gasheer en gasvrou was uitstaande in diens en verwelkomende manier om met ons om te gaan. Die ontbyt-piekniek was baie spesiaal en heerlik! Ons sal self graag vriende saamneem en weer daar bly!

Yolanda V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Wat 'n heerlike kuier en wegbreek uit die stad.

Gasvryheid, 'n oog vir detail, netjies en sommer net 'n lekker wegbreek. Veral die feit dat ons twee aande kon braai, het dit besonders gemaak. Die kamer was dalk 'n knapsie te klein, maar die feit dat ons 'n buite-plekke gehad het om te sit, het opgemaak. Dankie vir die heerlike ontbytmandjies, dit was smaakvol en gesond. Heerlike begin vir elke oggend.

Matty S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty S

Stylvolle eenvoud.

Ons het in die huisie gebly wat voorheen buitegeboutjie was. Dit is baie stylvol ingerig. Die ontbyt in die piekniekmandjie is 'n uitstekende idee. Ons het die aand heerlik gebraai op 'n privaat stoepie. En boonop is die eienaars interessante geselskap! Wel gedaan.

Amanda M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

A Little gem in Cullinan.

We had a great stay at 117 on Oak Ave. We were warmly greeted and made to feel at home immediately. Our unit was clean, had all the appliances, crockery and cutlery that you would require for a self-catering unit. The breakfast was great! Freshly baked scones and muffins and real coffee. Wi-Fi signal is great! One drawback there is only a bath; no shower if you don't like to bath. The host is very attentive and warm and friendly. Had surprise chocolate on the bed when we came back Saturday night and on the last morning, we were given sparkling wine to celebrate my birthday with a beautiful bouquet of flowers. Thank you very much Lize-Mari and Jacques for making the stay a memorable one.

Annemarie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Heerlik heerlik heerlik.

Baie dankie Jacques en Lize Mari, julle plek is so goed ingerig. Ons het só lekker gekuier en die heerlikste ontbyt onder die bome geniet! Ons kom gou weer!

Romy W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romy W

Wonderful stay, could not have asked for anything more!

Lize-mari is a fantastic host and the cottage was even better than the description and photos. From thoughtful little touches to providing more than the basic essentials nothing was spared.

Hugo V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V

Wonderlike gasvryheid, uistekende diens.

Dis regtig 'n belewenis, die gasvryheid en diens was uitstekend. Ons het so tuis gevoel. Hulle was so bedagsaam en gaaf. Die bakgoedjies was smullekker. Baie dankie.

Peter T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

A charming guest house in a beautiful location.

If you are looking a sterile businessman's hotel type of accommodation, don't book here. But if you are going away on a romantic weekend to a quaint little village and want a comfortable, historic guest house with personal attention from the owner, this is the one! Highlights were the good security, the comfortable king-size bed, the well-appointed kitchen, home-made scones on arrival, sherry every evening and a delicious breakfast under an oak tree every morning. It is close to all the little tourist shops and within a quick walk of the famous Premier Hotel. Note that the room has open hanging space ie: no closed wardrobe and there is no shower, only a bath. However, this did not impact negatively on our visit at all. 117 ON OAK will see us again!

Ané M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané M

Amazing, vriendelik, rustig, voel soos 'n vakansie.

Lize-Mari en haar gesin het 'n baie warm welkom gehad en het mooi na my en my vriendin deur die week gekyk, en laat ek nie eers begin met die bederfies nie. Dit was fantasties!

Jaco M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Netjiese plek, vriendelike gasheer.

Dit 'n aangename plek, en Lize-Mari was 'n uitstekende gasheer gewees.

Dirk V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V

5ster vir ontvangs,verblyf en veiligheid

Ons gasvrou,Lize Mari, het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.Sy het daardie spreekwoordelike ekstra myl vir jou geloop.

Kay-lee L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-lee L

Lekker, waarde vir geld, rustig en perfek vir 'n wegbreek.

Dit is 'n pragtige plekkie wat jou laat voel of jy daar hoort, skoon, netjies en baie mooi. Lize-Marie het seker gemaak ons is gemaklik en bederf, met ons cupcakes, breakfast basket en al die geriewe wat binne in die kamer was, sal enige dag terug gaan.

Stephan R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan R

Baie lekker en snoesig.

Ons is hartlik verwelkom en het baie lekker gekuier. Sal beslis weer daar oornag.

Charne R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Charne R

Friendly and amazing owners. Definitely goes out of their way to make you feel welcome.

Made sure we were comfortable and safe as we were two women on a business trip. They certainly went out of their way to make is feel safe, at ease and comfortable.

Elke V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke V

Nice and peaceful and good attention to detail.

The hosts went out of their way to make us feel welcome. We even got a bottle of wine and Lindt teddy bears on the house. Although there was a water crises in Cullinan, our hosts made sure we had enough water to use during our short stay. Thanks for your kindness, we can recommend this quaint little cottage to anyone.

Anneke S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Pragtige kamers met sorg toegerus met meer as wat mens nodig het.

By 117 on Oak word jy gasvry ontvang. Die kamers is pragtig en met detail ingerig wat my skoon bederf laat voel het. Ons het hier baie meer gekry as wat ons nodig gehad het of verwag het. Dankie Lize-Mari en Jacques.

Deon K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Oornagverblyf in Cullinan.

Ongelooflik! Lize-Mari het ons hartlik verwelkom en bederf met 'n verwelkomingsmandjie. Kamer pragtig en met fyn finesse gedoen. Lieflike badkamer en heerlike sitplek buite in die boomryke tuin. Die ontbyt mandjie was 'n groot bederf. Dankie! Heerlik gekuier in Cullinan.

Charlise R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlise R

Baie rustig en gemaklik.

Baie rustig en gemaklike atmosfeer.

Wayne H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne H

Bitter lekker ervaring!

Perfek vir 'n oornag in Cullinan met gasvryheid waarde vir geld en netjiese akkommodasie! Dankie aan Lize-Marie en Jacques, julle plekkie is pragtig!

Amanda V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Pragtig, netjies en vriendelike verwelkoming.

Die gasvrou het soveel moeite gedoen met die kamer, alles is netjies en skoon en sy het die lekkerste verversings vir ons gegee wat heeltemal 'n ekstra van haar kant af was. Ons gaan beslis weer daar gaan bly wanneer ons Cullinan toe gaan. Ons het al die ekstra moeite raakgesien, baie dankie.

Renate G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate G

Vriendelik, netjies en waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Die verversings by aankoms en die ontbyt die volgende oggend was met baie liefde voorberei. Die kamer was skoon en volledig toegerus. Ons het ons tyd daar geniet.

Kobie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V

Heerlike, veilige, skoon oornagplekkie.

Baie vriendelike ontvangs. Ons tuinhuisie was baie netjies, skoon en gerieflik gewees. Die stort was 'n bonus. Min plekke se stortkoppe werk so mooi. Die ligte ontbyt wat in 'n mandjie gebring was, was 'n verrassing en heerlik. Dankie julle 2 mooi jong mense, hou die plekkie so mooi. Ek beveel hulle graag aan.

Melanie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Gasvryheid maak al die verskil.

117 on Oak is so sentraal geleë in Cullinan, dat ons kon stap om by meeste van die besienswaardighede te kon uitkom. Die eenheid waarin ons gebly het, was skoon en het alles gehad wat ons kon nodig kry, selfs 'n inligtingsstuk oor Cullinan wat baie gehelp het. Bo dit alles was dit Lize-Mari se gasvryheid wat dit spesiaal gemaak het, baie dankie vir al die klein bederfies, ons het dit opreg waardeer.

Amanda D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Fantastiese waarde vir geld.

Sal 117 on Oak beslis aanbeveel. Pragtige, skoon en netjiese kamer en badkamer. Veilige parkering. Die welkommandjie was 'n groot bederf en die ontbyt was heerlik.

Deon L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Gasvry, rustig en baie netjies.

Lize-Marie het ons vriendelik ontvang. Ons kar was veilig parkeer. Die slaapplek was pragtig skoon en netjies. Ons welkom mandjie op aankoms en die oggend voor vertrek met eet bederfies was 'n onverwagse bonus.

Lindie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D

Beste diens en bederf ooit. Ons sal enige tyd weer gaan.

Die diens en gasvryheid is uit die boonste rakke. 'n Regte juweel van 'n plek.

Renier B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Netjiese skoon verblyf.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die eenheid was netjies en skoon met alles wat jy nodig het en meer. Die gesonde ligte ontbyt was baie welkom. Sal dit regtig aanbeveel.

Maritsa J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa J

Vreeslik lekker.

Lize-Mari en haar man was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n paar lekker bederfies ekstra gekry. Dit was lekker rustig en ontbyt is in die tuin bedien waar ons lekker onder 'n boom kon sit en luister na al die voëltjies. Geen geraas nie, area is baie stil en rustig. Ek sal beslis weer 'n draai kom maak. Dorp is 700 m van verblyf af en alles is naby.

Bianca D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Baie netjies, mooi en gemaklike verblyf!

Die gastehuis is naby aan die hoof aantrekkings en restaurante geleë. Die eenheid het als bevat wat mens moontlik nodig kan kry (en meer). Dit was rustig en ons het baie ontspanne gevoel. Jy kry die oggend ‘n lekker ontbytmandjie by jou deur afgelaai, baie lekker!

117 on Oak se terugvoer

Baie dankie Bianca,
Vir die goeie terugvoer, dit was heerlik om jul te kon ontmoet.
Ons hoop om julle gou weer in die nabye toekoms te sien.
Jul was puik gates gewees.
Groete,
Lize-Mari

117 on Oak
Pieter&lisa B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter&lisa B

Superb hospitality.

Thank you to our hosts for looking after us so well, everything was wonderful especially the delicious breakfast, highly recommend 117 on Oak!

117 on Oak se terugvoer

Thanks so much for the wonderful feedback. It was lovely to have you at our place.

Kind regards,
Jacques and Lize-mari

117 on Oak
Michelle V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Netjies, smaakvol gemeubileer - waarde vir geld.

Netjies, smaakvol gemeubileer en het 100% voldoen aan ons verwagtinge vir ons oorslaap. Ons moes vroeg die volgende oggend vertrek en hulle was selfs bereid om 'n vroeë ontbyt te doen. Die mandjie met peuselhappies net na ons aankoms was 'n lekker bederf. Sal vir seker weer hier oornag as ons in die omgewing is.

117 on Oak se terugvoer

Beste Michelle,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Hoop om julle weer te sien sodat ons die ontbyt vir jul kan doen, dit is tog so lekker om die ontbyt buite onder die bome met die voëltjies te geniet.

Vriendelik groete,
Jacques en Lize-Mari

117 on Oak
Ronel V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Wow! Awesome verblyf by 117 on Oak!

Ons het elke oomblik geniet by 117 on Oak. Die gasvryheid van Lize-Mari en Jacques van die oomblik wat ons daar aangekom het, was great. Die interessante mandjies wat sy ons mee bederf het wat oulik en jy kon die moeite en liefde voel. Alles is so netjies en op sy plek. Lize-Mari lewe haar droom en sy is beslis 'n gasvrou duisend. Baie dankie vir alles en ons sal beslis weer kom kuier.

Johannes J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J

Lekker gemaklik en 'n skoon plek om oor te bly.

Baie vriendelike en wonderlike eienaars met soveel gasvryheid en glimlaggies. Fantastiese bederf voor ons gebraai het. Die plek is skoon en netjies en dis sommer 'n plesier daar te kom bly.

Jw D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jw D

Lekker ontspanne.

Dankie vir 'n lekker 2 dae met vriendelike diens.

Nicolette V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette V

Rustige, stil atmosfeer.

Liza-Marie en Jacques is vriendelike mense. Die cottage waarin ons gebly het was skoon en netjies. Die ogend ontbyt mandjies, good morning sunshine, was heerlik en regte gesonde kos om jou dag meer te begin. Selfs die glasie OBS was 'n treffer net so voor slapenstyd. Ons het lekker gerus.

Cheryl R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl R

Very hospitable owners. Very clean and value for money.

The accommodation was clean and comfortable. Owners were very hospitable and helpful. I would suggest a ceiling fan and small fridge in the unit for very hot weather. The welcome basket was a lovely touch and the breakfast was very nice.

Michiel M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel M

Puik.

Eienaars baie betrokke om jou tuis te laat voel.

Vanaf R990
R990 R842
per nag, vir 2 mense
Vanaf R990
R990 R842
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 117, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1518cea4ad7c5e4065efd45f4e5c83a04794541b6b6ccb05f00185dee09c292fa5a8ccfe380aac5036131e802aee984e922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R842 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 117 Oak Avenue Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.673107998572 28.522188790074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang