12 Bronze Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
12 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-strandfrontkompleks in Umhlanga. Daar is 'n groot balkon met 'n see-uitsig.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort en 'n toilet. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea.
Die kombuis het 'n toonbank, yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, en die sitarea het 'n TV met DStv-kanale. Die oopplan-leefarea lei na die balkon, waar gaste hul oggendkoffie of 'n skemerkelkie kan geniet. Die woonstel het WiFi en lugversorging.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter die hek en daar is daagliks sekuriteit tussen 18:00 en 06:00.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 140
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang