12 Calderbank
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Calderbank-laan 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
12 Calderbank is 'n bekoorlike en knus gastekamer in die boomryke dam-area in Potchefstroom. Dit is perfek vir sake- of ontspanningsreisigers wat op soek is na oornagverblyf met 'n privaat ingang.
Hierdie oopplan-gastekamer het 'n koninggrootte-bed geskik vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Showmax, Prime, Amazon en YouTube.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek in 'n toegesluite motorhuis en 'n braai-area met sitplek buite is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Calderbank-laan 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink 12 Calderbank het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Calderbank-laan 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes