Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Parsonage - De Kothuize

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Riekert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely old house. Neat and tidy. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherylene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ek het baie lekker gebly, sal weer julle dienste gebruik. Die beste plek ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

12 Parsonage is a lovely place to stay over. Always nice to step into 12 Parsonage. It is a beautiful cottage and the swimming pool is bliss after hours behind the wheel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milicent J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Vakansie was lekker daar. Huis is perfek. Werk asb. net aan die huis se ligte en installeer asb. WiFi. Verder is die huis perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Pragtige ou huis, iets uit die verlede. Baie goeie ligging in die straat met ou huise en die pragtige Reinett-museum op die punt van die straat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sansie G
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2022

Soos altyd het ons heerlik gekuier en die diens en ontvangs vanaf Linda uiters vriendelik. Ek wil net graag onder julle aandag bring, slaapkamer 3 se bed is op genade, dis heeltemal so gebuig en ons was eintlik bang om om te draai. Ek sou aanbeveel julle moet net na dit laat kyk, maar andersins het ons elke oomblik van ons oornagakkommodasie terdeë geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lezl V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2021

Fantasties! Heerlike ruim, skoon en veilige verblyf. Sal elke keer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Baie netjies en baie goed geleë. Het nie parkering gehad weens baie sleepwaentjies op motor parkeerplekke. Baie ruim en goed voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2021

Uitstekend! Sekuriteit is goed maar die bedelaars is die straat kan probleme veroorsaak. Hulle is opdringerig en het my selfs gedreig om my te toor. Ek hoop hy toor dat ek meer geld kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2021

Baie ruim en mooi gerestoureerde huis. Die huis is baie gerieflik met lugversorging vir warm dae. Die veilige parkeerplek is by die ontvangs en nie by nr 12 nie. Dit moet duideliker aangedui word. Die stoep met tafel en stoele was nie skoon nie as gevolg van al die voëls wat daar sit/slaap. Dit is wel op ons versoek gewas na ons eerste aand se verblyf.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 241

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 760
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 12, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f053073c8939feaaaac38b0b53ecd59031792ee00e395804411a55473f736dfc834cd5a062415a371526090239b41ff0b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 12 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251324830951 24.537622708581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang