Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

120 Gamtoos Kingsway

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Amazing. Shoe wat 'n oulike plek. Definitief waarde vir jou geld en laat jou voel jy is by jou eie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustig, ontspanne, heerlik. Plek het alles wat jy benodig, was netjies en skoon. Kan dalk net 'n buite lig by die braai opsit. Dankie, sal beslis later in die jaar weer besoek. Die bokkies wat so tussen die huise loop, maak dit so na aan die natuur as wat dit kan wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie W
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Awesomeness. Baie lekker gebly. Die plek is 'n fees om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Lovely peaceful relaxing getaway. Enjoyed the stay a lot. Beautiful cosy place for a relaxing getaway. The only thing that was not good is the WiFi connection; we could not connect for the entire stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

TRACEY Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swallow-laan 120, Kingsway Resort, Gamtoos, 6360, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58b897f1950d6ab8a0f707d72bb3bbf7647d47ef83694255126526738f3af8fd8cf5de70526ed79b83456d2f4b24117ddc2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 120 Swallow Lane Kingsway Resort 6360 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.950748553008 25.0126188992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang