13 Steps
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Slaap 4 Eenheid
- Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit
- Slaap 2 eenheid
- Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit
Huisreëls
Let asb. dat die Slaap 2 Eenheid via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let dat die eenhede nie 'n gastehuis op sigself is nie, maar 'n gastekamer op dieselfde perseel as die eienaar.
Rook is verbode in die eenheid, maar gaste kan op die stoep rook. 'n Asbak is beskikbaar.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 34, Springbok, 8240, Noord-Kaap