Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1302 Oyster Schelles

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 962 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1302 Oyster Schelles is 'n selfsorgwoonstel op die dertiende verdieping van die veilige Oyster Shelles-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens wat elkeen braaigeriewe het en daar is piekniekplekke in die gemeenskaplike tuin.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Al die kamers het lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die sitkamer het skuifdeure wat na 'n groot onderdak-balkon lei waar daar stoepmeubels en lieflike uitsigte oor die see, en die Oyster Pearl- en North Shore-woonstelle is. Daar is direkte toegang tot die strand. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1302 Oyster Schelles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 962
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 962
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApxmlTcjjML6bc0nb6MnvnNG4FytxjP8mt70Icso6WW9IRiQo4R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 962 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2 Lighthouse Road Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.72863867673 31.086041548271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang