1303 Foreshore Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeek-straat 2, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1303 Foreshore Place is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit is ideaal vir sakereisigers, sowel as vakansiegangers aangesien die verblyf sentraal is tot al Kaapstad se gunstelingbestemmings.
Hierdie ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Hierdie woonstel het wonderlike uitsigte oor die stad en die gebou is stapafstand vanaf winkels en restaurante. Dit is ook net 'n entjie se ry vanaf KIKS en die V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 29
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Riebeek-straat 2, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeek-straat 2, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap