Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

135 Beachfront

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 42 resensies vir 135 Beachfront
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Yolanda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Fantasties, rustig, mooiste view.

Fantastiese ligging, het elke oomblik geniet. Daar is baie detail in die plek wat aan elke behoefte voorsien. Modern en netjies.

135 Beachfront se terugvoer

Hallo Yolanda. Baie dankie vir 'n pragtige terugvoer op jul verblyf by ons. Eerstens wil ek vir jou dankie sê dat jy van dag een af verstaan het toe ek vir jou sê ek en my suster gaan op die Finesse Bootreis en dat ek nie hier sal wees om julle te ontvang nie. Ek glo tussen my buurvrou Paulette en Ivan is daar mooi na julle gekyk. Tot 'n volgende keer. Groete, Natasha.

135 Beachfront
Hugo B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

Vantasties gewees!

Uitstekende ligging, netheid en gasvryheid!

Johanette S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette S

Rustig met 'n pragtige uitsig.

Baie netjiese plekkie. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer gaan.

Gabriel D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel D

Great hosts and great accommodation.

Great location and stay was pleasant.

Shawn W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn W

Peaceful.

Fantastic host and location is heaven thank you very much, loved our stay.

Emile K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile K

Perfect hideaway.

Neat and tidy. Love the small touches like the coffee and rusk. Will definitely recommend it. The place is small but very cosy.

Adelle D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle D

Absolutely beautiful.

Very clean. Sea view. You can walk literally 60 min then you are at the rocks. Nice walk. We had a very welcome from Natasha. They will see us again. Thanks Natasha.

Judie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judie S

Goed geleë.

Netjies en skoon. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Jody S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody S

The perfect getaway.

Peaceful environment. Warm welcome from the host and very friendly. This place will be the first option when planning our next getaway.

Adam B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam B

Was baie lekker.

Dit was lekker en rustig, kon gerus het.

Riekie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S

Pragtig!

Ons oorslaap daar was heerlik gewees! Alles was so skoon en netjies en die plekkie is pragtig! Natasha was so vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

George V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Heerlik en gerieflik gebly!

Pragtige uitleg, skoon en gerieflik. Fantastiese uitsig op die see! Baie dankie vir alles.

Annelise K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise K

Netjies, baie veilig.

Hiedie verblyf was baie mooi en netjies. Daar is veilige parkering vir ons motor. Ons het baie lekker gebly.

Hugo B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

Baie goed geleë, skoon en entjies. Natasha is 'n fantastiese gasvrou.

Kamer was nuut, skoon en netjies gemeubileer. Goeie aandag aan detail. Uitsig is fenominaal.

Neil H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil H

Neat flatlet.

Neat modern shower and toilet. Awesome sea views. Flatscreen TV with DStv.

Petra T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra T

Het soos 'n koningin gevoel.

Ongelooflike, vriendelike en behulpsame eienaar wat ons verblyf baie lekker gemaak het. Selfs die ekstra gedoen om vir my 'n tafeltjie te reël om op te werk gedurende ons verblyf. Wens so ons kon langer bly en die omgewing beter leer ken. Sal beslis weer kom en nêrens anders tuisgaan nie!

Elana H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana H

'n Plek waar jou siel kan asemskep.

Span-Mouton, julle verblyf is tops! Ons was daar in beurtkrag fase 4 en het nie eers van dit geweet nie, danksy julle sonkrag. Julle gasvryheid kan woorde nie beskryf nie. Dankie vir ons "upgrade" na Sunrise Retreat, toe die bure se bouery ons rus sou verstoor in 135Beach Studio (en ook die lekker bederfies). Ons het ons Weskus kuiertjie vreeslik baie geniet. Julle sien die Human's vir seker weer!

Lizel J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel J

Exquisite and elegant.

Best place ever. The views, the owners, the stay its all something to only dream of. The place is beautiful the service is 200%. The sunset/sunrise is breath taking. The place I would highly recommend to you. I'm going soon again ️️.

Cobus M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus M

Uitstekende waarde vir geld en lekker ons het lekker gebly.

Ons sal beslis weer teruggaan.

Theo R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo R

Rustige kuier en ontspanne gastehuis met vriendelike mense wat ons op hul hande dra en laat tuis voel.

Asemrowende uitsig op die strand en see met 'n pragtige sonsondergang en maanopkoms wat ek saam met my vrou beleef het met die branders wat op die rotse sag neerslaan. Gerieflike braaigeriewe en netjiese, stylvolle, maar tog eenvoudige gastekamer waar ons oornag het, met alles wat ons benodig vir die nag se oorslaap. Sal beslis weer die plekkie bespreek en vir ander aanbeveel!

Johan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantastiese ligging en absolute waarde vir geld.

Kliëntediens en netheid is tops! Ek sal 135 Beachfront enige dag aanbeveel.

Charmaine N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N

Puik gasvryheid, vriendelik, behulpsaam en loop die ekstra myl.

Dis rustiger, dis mooi en sal vir seker weer kom kuier.

Lisa L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L

Baie netjiese eenheid!

Die eienaar se gasvryheid is baie goed. Baie netjiese eenheid. Perfek vir oornag akkommodasie.

Louis L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Awesome.

Baie vriendelike ontvangs, plekkie is mooi en skoon. Naby die see en nie ver van 'n winkel af nie. Eetplekke ook naby. Ek kan dit regtig aanbeveel.

Charnelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle V

Beachfront is waarde vir jou geld, dit is baie mooi en netjies daar.

Beachfront se huismense is vriendelik en sal jou help as jy iets wil hê. Hulle hou daarvan om vir jou te vra of alles nog reg is en daar, is nie baie mense wat dit doen nie, so as jy 'n plek soek om na te gaan, kies Beachfront 135. Baie vriendelike mense. Die slaapplek is mooi en alles is naby jou.

Marietjie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Wonderful experience with excellent accommodation and lovely hosts.

This was our very first visit to St Helena Bay and we had a most enjoyable experience with 5 stars plus accommodation. Moreover, we had the most wonderful hosts who went out of their way to make our stay as comfortable as possible. We can certainly recommend 135 Beachfront and will certainly return there in the very near future. Most certainly good value for money!

Anel M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel M

Heerlike, rustige omgewing, gasvrye gasvrou, pragtige plek.

Natasha van Ocean View is 'n ongelooflike gasvrou. Ons ry na St. Helenabaai het baie langer geneem as wat ons gedink het en ek moes haar twee keer bel om aankomsdatum en tyd te bevestig. Sy was elke keer baie behulpsaam en wou net weet of sy nie meer kan doen om ons te help as ons arriveer nie. Hierdie is regtig een van die beste gastehuise waarin ek en my man al ooit gebly het. Behalwe dat dit 'n baie mooi en goed toegeruste plekkie is, maak die gasvrou jou verblyf nog beter. Ek sal definitief Ocean View aanbeveel as die beste gastehuis met die mooiste uitsig in St. Helenabaai.

Robert J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert J

Uitstekend en privaat.

Baie privaat en die beste gasvryheid.

135 Beachfront se terugvoer

Dankie Robert vir die mooi resensie en die kaartjie wat jy gelos het. Ek vertrou ons gaan mekaar weer hier by 135 Studio sien en dan is jou mense saam met jou.

135 Beachfront
Corné N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné N

Vriendelike gasvryheid op sy beste.

Heerlike tyd gehad. Natasha was 'n fantastiese gasvrou. Beveel dit aan vir enige iemand wat blyplek in die area soek.

Lolita V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolita V

Perfect host and venue.

Warm welcome and excellent service from a very passionate host. What host will tell you that you making too little fire when they are supplying the wood free. What more can I say.

Nothnagel W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nothnagel W

Baie lekker en gesellig.

Ons het baie lekker daar gebly en gekuier en sal weer van die verblyf gebruikmaak.

Roelf J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf J

Baie lekker.

Is baie vriendelik ontvang en die kamer is pragtig. Was lekker naby die strand.

Alzaan M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alzaan M

Nader aan die see kan jy nie kry nie.

Baie mooi en skoon verblyf 'n paar meter van die strand af. Natasha en haar man gaan uit hul pad om te help indien nodig. Ons kon vir ure loop en skulpies optel en na die branders luister. Die eenhede het als wat jy benodig. Die nodige winkels is net om die draai.

Edelgard L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edelgard L

Perfek vir 'n 1 nag wegbreek.

Pragtige kamer en die gasvrou het ons heerlik bederf met Nougat lekkers! Onberispelik skoon en die beddegoed is kwaliteit linne!

Elsabe C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Baie mooi uitsig, pragtige woonstel, vriendelike mense.

Wonderlike plekkie wat ons verseker weer sal besoek.

Freda O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda O

Uitstekend.

Dit voel of ek in ’n 5 ster hotel geslaap het, die diens was puik.

Peet P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet P

Opregte gasvryheid ervaar.

Natasja en Ivan het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Malindi B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malindi B

Heerlik rustig en gesellig!

Ons het ons tyd in Natasha se plekkie ontsettend baie geniet. Sy is ongelooflik gasvry en haar plekkie is pragtig en uitstekend toegerus.

Charnelle V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle V

Dit was baie nice. Die plek is baie netjies.

As jy 'n plek soek om te wil rus, kies 135 Beachfront.

Annemarie R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie R

Baie mooi en skoon.

Die plek het alles. Mooi skoon en netjies. Vriendelike mense en baie veilig.

Chantall F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantall F

Absolutely fantastic. The host was amazing and the views were spectacular.

Accommodation is in a secure spot, the views are breathtaking. The setup is perfect with everything needed on hand. The balcony is set in a way that you can braai regardless of the weather. The host was fantastic, friendly and left us to do as we wanted. Will definitely be back.

135 Beachfront se terugvoer

Chantall

Baie dankie vir jou mooi resensie - ek waardeer dit so baie. Ek sien uit om julle weer te ontmoet.

Seën en voorspoed.
Natasha

135 Beachfront
Tanya V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Most friendly, great hospitality.

Highly recommended for top service cleanliness and hospitality. Real value for money please stay this way.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 135, Sandy Point Kuslandgoed, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5326d48056eb9d6f9fae7cd21d83c5f65c4c381280ab2f6f0347e53cbd5194c440c414312513ef5e5ea48ef89a7e1ece718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 135 Beach Road Sandy Point Beach Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -32.736528330498 18.005010189735
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang