Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14B The Loop

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir 14B The Loop
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Riana P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Rustige en veilige verblyf. Stil woongebied.

Baie vriendelike diens, die ligging is uitstekend en dis vinnig om op snelweë en by inkopiesentrums uit te kom. Die kamer is baie goed ingerig en skoon. Heerlike warm water by die kombuis en badkamer. Geleë in n baie stil woongebied.

Ferdinand H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H

Gevoel asof ek by die huis is.

Sentraal geleë en 'n baie rustige en veilige omgewing. Die bestuur is vriendelik en behulpsaam en laat 'n mens welkom voel. My volgende bespreking is reeds gedoen.

Louise H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Guest friendly.

Out and out guest centred. Will definitely stay over again. Kept us up to date about the load shedding every day. They are always there for the guests, no matter what.

Hendrina M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina M

So mooi na ons welsyn gekyk, baie baie dankie.

Baie dankie Alf, ons waardeer jou ekstra moeite.

Laureen S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laureen S

Baie lekker en rustig.

Lekker rustige atmosfeer. Oulike plekkie. Baie goeie diens.

Annatjie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie P

Welkom en veilig gevoel.

Eienaars is gasvry en die sekuriteit is van die beste!

Chadwick S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadwick S

Fantastic.

I would go to The Loop anytime. Very friendly people and people can go there anytime. I would recommend The Loop to anyone, very quiet place.

Susan E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Baie gasvrye mense! Baie skoon en netjies. Sal weer gaan kuier. Ligging uitstekend.

Alf is baie vriendelik. Hy het my gehelp om my bespreking te verander sonder veel moeite. Dankie!

Illze M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Illze M

Ontspanne ervaring.

Omgewing is veilig, voertuie is veilig agter slot en grendel. Ons was besonders vriendelik ontvang. Alles was in plek en netjies. Atmosfeer was gemaak met LM Radio in die agtergrond. Baie gerieflike afstand vanaf nabygeleë winkelsentrums. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Renee V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee V

Lekker blyplek met vriendelike gasheer!

Veilig en goeie ligging. Alf was baie vriendelik en behulpsaam.

Lourens J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lourens J

Nie goeie waarde vir geld!

Gereën, krag bly trip, stoep lek, kon nie buite sit, beddegoed nie baie netjies, duvet cover vergeel, onaangename reuk in kamer, nie vars, Alf en sy vrou is egter baie vriendelik!!

14B The Loop se terugvoer

Ons wil eerstens net verskoning vra. Die reen wat daardie aand geval het was by die 100ml, ( Cyclone Eloise) dus met die harde reen het die dak begin lek en die krag het getrip.
Al die probleme is intussen reggemaak. Die reuk was van vorige "fumigation".
Ons het ook vir die kliente 'n verskoning gestuur, en 'n gratis aand aangebied in die toekoms, sou hulle weer wou kom.

14B The Loop
Linda N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Net wat ons nodig gehad het!

Goeie ontvangs. Baie behulpsaam.

Marynza D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marynza D

Rustige verblyf.

Die eienaar was baie gasvry en gaan uit sy pad om seker te maak 'n mens is gemaklik. Die omgewing is rustig en veilig. Ek het heerlik gebly en sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Danél V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danél V

Dit was heerlik en rustig.

Die eienaar was baie vriendelik. Ons verblyf was baie lekker. Die woonstel is pragtig, netjies en goed ingerig. Dis 'n heerlike leefbare plekkie.

Debbie F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie F

Lovely! Accommodating! Safe! Quiet!

Alf went above and beyond to accommodate me. I would have been lost without all the help he gave me (as I don't know the city). Plus, it was very quiet and safe. Thank you!

14B The Loop se terugvoer

Thanks, Debbie, for staying with us. Hope to see you soon again.
Regards,
Alf

14B The Loop
Helene K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene K

Very good experience.

Loved the stay. Alf and his wife were very friendly and welcomed us with open arms! Would definitely stay there again!

14B The Loop se terugvoer

It was a real pleasure to have you stay over as guests at our establishment. We hope to see you soon. Regards, Alf.

14B The Loop
Chris J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Rustig, gerieflik, naby alles.

Veilige en pragtige oornagfasiliteit.

14B The Loop se terugvoer

Baie dankie Chris vir die review.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Alf

14B The Loop
Elana S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S

Ons het heerlik gebly.

Als was baie goed gereël. Sal dit aanbeveel.

Kgomotso P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgomotso P

A home away from home.

The location was very safe and the room was exceptional. It was clean and very big. The host and the wife were very friendly and always available to assist. I highly recommend it and will definitely go back.

Marais T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais T

Very nice stay with a friendly host.

Very nice, safe place to stay.

Ernie N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie N

Dit is die perfekte oorslaapplek met alles wat 'n mens benodig.

Goeie kommunikasie met die gasheer, baie vriendelike ontvangs en spesiale vergunning om laat te arriveer, wat ons baie waardeer het. Die vonkelwyn en rose vir ons huweliksherdenking was 'n bonus. Die omgewing is baie veilig en rustig, met 'n gerieflike tafeltjie en stoele buite.

Annelize M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M

Very good and friendly people.

Clean and neat.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker en vriendelike mense.

Skoon en netjies.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Deik V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deik V

Baie lekker gebly.

Dankie, Alf vir julle gasvryheid.

Lydia K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia K

Gemaklike ligging en netjiese eenheid.

Netjiese, privaat eenheid en baie goed toegerus. Rustig en veilig. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Petrus V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Dit was baie goed.

Ek het dit baie geniet en sal dit aanbeveel.

Nathania T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathania T

Vriendelik en netjies.

Baie vriendelike diens. Netjies en baie gerieflik. Sal weer daar slaap.

Reinette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Veilige, rustige verblyf

Alf en sy vrou het 'n stukkie paradys in die middel van die Ooste van Pretoria omskep in 'n veilige, goed toegeruste oornagplek wat amper loopafstand van my kursus se venue was. Baie dankie vir uitstekende diens in 'n pragtige omgewing!

Christie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V

Gerieflik.

Die gasheer is baie vriendelik, die eenheid is netjies en gerieflik.

Elmarie J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie J

Fantasties.

Was 'n lieflike plekkie. Stil en rustig. Gasheer was baie bedagsaam en hulpvaardig. Sal definitief aanbeveel aan ander familielede.

Nadia S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Fantasties en gerieflik!

Sien sterre.

Tertius V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V

Absoluut fantastiese mense, diens en plek!

Ek en my vrou kan nie uitgepraat raak van hoe lekker ons hier gebly het nie. Alf en sy vrou is die perfekte gashere gewees, en die plekkie was silwerskoon. 10 uit 10!

Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 14B, Lynnwood, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXgz6WalaakxwnT0syNsb3OIUoV6NBFN6LbpVGrbDf2uPrHawRv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 14B The Loop Street Lynnwood 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.754677 28.270425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang