Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 Phezulu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phezulu 6, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

15 Phezulu is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die eksklusiewe Zimbali-kusoord aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie aangesien die oord soveel doendinge en geriewe vir die hele gesin bied.

Dié villa het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers met 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, dubbelwasbak en toilet met 'n bidet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei en suite-badkamers het 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitkamer het stapeldeure wat uitloop op 'n omheinde patio met nog 'n etenstafel en 'n gasbraai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl u kwaliteittyd saam met geliefdes geniet. Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike swembad asook veilige parkeerplek in die oord. Tydens beurtkrag is daar 'n omskakelaar wat die ligte en 'n paar proppunte sal rugsteun.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Phezulu 6, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phezulu 6, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA906da82c679f31857b174978db41d83e01591a4c01cbb3bfdfa5ae4729af72117289ed428a48edc52fb05cb6025161efe497?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 6 Phezulu Zimbali 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.562143 31.187868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang