Melkbos Beachfront Villa
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaalstraat 16, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R6 000R5 400 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Melkbos Beachfront Villa is 'n ruim selfsorghuis in Van Riebeeckstrand in Melkbosstrand en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek met die branders se gedruis op hul voorstoep.
Die huis bied slaapplek beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet, bidet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die laaste slaapkamer het 1 driekwartbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die laaste badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix en Disney+. Die huis is ook met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n koffiekroeg vol voorraad toegerus.
Ander geriewe sluit 'n pooltafel, bordspeletjies, 'n pizza-oond, braaigeriewe op die stoep en 'n swembad in.
Die verblyf is naby die strand, winkelsentrum en 4 km vanaf Melkbosstrand se restaurante, winkels en kroeë. Dit is die perfekte plek vir branderplankry en sweefski.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Tarentaalstraat 16, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Van Riebeeckstrand Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaalstraat 16, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang