1601 Foreshore
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapstad middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1601 Foreshore is in die hartjie van Kaapstad se middestad en is 'n woonstel wat ruim selfsorgverblyf aan 2 gaste bied. Hierdie luukse woonstel is die ideale keuse vir gaste wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek in Kaapstad.
Hierdie woonstel het lugversorging, 'n slaapkamer met 'n koningingroottte-bed en dit spog met 'n uitsig oor die stad. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek met 'n uitsig oor die pragtige stad.
Die woonstel is net 'n kort entjie se stap vanaf die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum en 'n rits restaurante en koffiewinkels.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 96
Resensies 238
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Riebeekstraat 2, Kaapstad middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapstad middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap