Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 @ Springbok

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 17, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Vanaf R1 550 R1 395 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

17 @ Springbok het 'n aparte ingang en is sentraal in 'n rustige woonbuurt in Windhoek geleë, slegs 2 km van Grove Mall af. Dit bied vir sakereisigers sowel as vakansiegangers gerieflike verblyf met al die nodige toebehore.

Die woonstel het moderne afwerkings en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei kamers is toegerus met lugversorging, werkspasie en spieëlkas met haardroër vir ekstra gerief. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n instapstort, 'n toilet en wasbak. Linne, ekstra komberse en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese ketel, eetgerei en al die nodige breekware toegerus. Ontspan in die ruim sitkamer met 'n lekker boek, of geniet jou gunstelling reeks op TV.

17@Springbok bied gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n elektriese hek. Die alarmstelsel is gekoppel aan 'n sekuriteitseenheid vir ekstra gemoedsrus.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hannelie M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plekkie en ons sal beslis weer soontoe gaan. Heerlik gebly, die plek is baie netjies en gerieflik ingerig. Manja was wonderlik, ons kon ha...
Sien meer
Aug 2024
Ahmed S
5.0
A perfect place with a perfect host. This apartment is one of the best places I ever stayed in. The host was more than excellent. I fel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Christine F
Saam met vriende
5.0
Aangename verblyf. Ons verblyf was baie aangenaam. Die woonstel is goed toegerus.
Mei 2024
Anelize J
Gesin met tieners
5.0
'n oase vir moeë reisigers. Pragtige plekkie om in tuis te gaan. Dankie aan Manja en haar man wat ons met ons laat aankoms so tuis laat voel het. Ons ...
Sien meer
Apr 2024
Elzane D
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike diens. Baie vriendelike diens, baie veilig. Daar was genoeg spasie vir 3 volwassenes, 'n kleuter en baba.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Springbokstraat 17, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink 17 @ Springbok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 17, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2cf83ae507c79bfef2d76d8251de496c43b9457f080bcd7922a40e926f842a852f11b4fc4ed6526b42ddcc1326880db44c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 17 Springbok Street Suiderhof 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.599117688091 17.08562343397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang