17 Eastpoint
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball-boulevard 6, 19 Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 155 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
17 Eastpoint bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in die Eastpoint-kompleks in Durban se Point Waterfront. Die woonstel bied 'n uitsig oor die werkende hawe en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die smaakvol versierde woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Dit lei na die sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste.
Die gebou het 24 uur-sekuriteit en dis naby uShaka Marine World.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Kale Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 28
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Timeball-boulevard 6, 19 Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball-boulevard 6, 19 Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal