Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 on Kloof Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

18 on Kloof Guest House is 'n gasterhuis wat deur ’n familie bestuur word, waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis. Dit word deur 'n familie besit en beloof om aan gaste 'n onvergeetlike tyd te bied. 18 on Kloof is op die prentjiemooi Clarence-weg in Gordonsbaai geleë en kyk uit oor die lieflike Valsbaai.

Verblyf bestaan uit 3 slaapkamers, elkeen met en suite-badkamers en private balkonne vanwaar gaste die manjifieke see- en berg-uitsigte kan geniet. Die slaapkamers is smaakvol versier en toegerus met 'n TV, DVD-speler, yskassie, elektroniese kluis, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaier, toiletware, katoen-perkallinne en lugversorging. 'n Selfsorg-eenheid wat slaapplek bied vir 3 gaste is ook beskikbaar.

Trappies en 'n kort entjie se stap neem jou na die gewilde Bikini Beach ('n Blouvlagstrand) en na die restaurante, hawe en hoofstrand toe. Ons is ideaal geleë vir besoeke aan die omliggende wynplase in Stellenbosch, Helderberg, Paarl en Franschhoek en vir walviskyk van Julie tot November. Kaapstad se SSK, die V&A Waterfront en Tafelberg is 60 km van ons af en Kaapstad Internasionale Lughawe is 30 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nelmarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Het soveel vriendelikheid ontvang, toe ons weg is het ons soos ou vriende gevoel. Die bly was baie lekker. Uitsig uitstekend, restaurante baie naby. G...
Sien meer
Okt 2024
Ruan G
Saam met lewensmaat
5.0
Die mense was professioneel en het ons baie welkom onthaal. Daar is pragtige fasade. Dit was 'n goeie ervaring. Uitsig soos geen ander, gasvryheid was...
Sien meer
Sep 2024
Daniel H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful spacious room and comfortable bed. Stunning views. Delicious breakfast. Beautiful accommodation in this stunning guesthouse. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Gary C
Saam met lewensmaat
5.0
Incredible. Absolutely brilliant stay, best service ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Abrie C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Baie aangenaam en vriendelike gashere.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Kloofstraat 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 18 on Kloof Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAxNYqpqnEHZQ1C2o63z82HhS2JNriJ8h8pSB9G2RuBBWln6kiC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 18 Kloof Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.164694463912 18.864008188248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang