Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Protea B&B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 18, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

18 Protea B&B is in die rustige Boskloofarea in Humansdorp geleë en bied 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Die eenheid is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind in die tweede slaapkamer. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en braaigeriewe op die perseel. Die eiendom is gerieflik geleë tussen Jeffreysbaai en St. Francisbaai, naby Humansdorp Provinsiale Hospitaal.

Die B&B het sonkrag en 'n omsetterstelsel wat verseker dat krag beskikbaar is selfs wanneer daar kragonderbrekings is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Erika S
Saam met lewensmaat
5.0
Juweel in Humansdorp. Ons verblyf was aangenaam. Christelle was 'n uitstekende gasvrou.
Sep 2024
Anthonie D
Gesin met tieners
5.0
Genotvol. Baie netjies. Goed geleë. Dit was uitstekend. Wow.
Jan 2024
Maritza E
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi plekke met geen loadshedding nie wat 'n gerieflike voordeel is. Was 'n aangename plek om te woon.
Nov 2023
Gert Lotz L
Saam met vriende
5.0
Netjies en ruim. Baie hulpvaardig selfs met aflaai van bagasie. Kontak jou selfs nadat jy weg is en vra of ly verder voorspoedig reis.
Sep 2023
Neriman Y
Saam met vriende
5.0
It was a very safe and clean place. Everything was very nice. Christel is a lovely host and we cannot wait to be back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Proteastraat 18, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink 18 Protea B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 18, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c9118c1c0b75d296f69a0904f86c4ce18d2536f9c8953f1719de1a6379a619f45017f79856d3b997f13e5ab13a4dce473c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 18 Protea Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.030353 24.787644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang