18 The Islands
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ocean-rylaan 61, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
18 The Islands is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Chakas Rock naby Ballito. Dié woonstel het toegang tot 'n gemeenskaplike randvloeiswembad en 'n groot stoep met 'n see-uitsig. Die kompleks het net 2 verdiepings en dié eenheid met slaapplek vir 6 is op die boonste verdieping. Dit het 'n grasdak en 'n dakvenster in die die leefarea.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefrea, en 'n groot stoep met 'n buite-etenstafel en 'n Weber-braai. Die hoofslaapkamer het toegang tot die stoep en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer lei na die stoep en die derde slaapkamer het sy eie klein balkon. Al die slaapkamers het 'n plafonwaaier en bad- en strandhanddoeke.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv. Die leefarea lei na die patio moet stoepmeubels, draagbare braaigeriewe en 'n pragtige uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel, waarvan een parkeerplek onderdak is. Daar is ook 'n oop parkeerplek.
Chaka's Rock se strand en Thompson's Bay-strand is weerskante van die kompleks en is 250 m se stap met die hoofpad af. Alternatiewelik kan gaste die paadjie neem, alhoewel taamlik steil, wat vanaf die kompleks na 'n klein afgesonderde strand lei - perfek vir swem tydens laagwater. Van daar af kan gaste ook langs die rotse stap na albei gewilde strande wanneer die gety laag is.
Ongelukkig word geen matrieks of studente sonder ouers toegelaat nie, veral nie vir matriekvakansies nie, weens die beheerliggaam te reëls.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 61, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 18 The Islands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ocean-rylaan 61, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang