Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Ocean Villas

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 3029, Eenheid 19 Ocean Villas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

19 Ocean Villas is 'n moderne selfsorgvakansiehuis met see-uitsigte in die Ocean Villas-kompleks in Yzerfontein en is stapafstand vanaf die strand wat dit ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende maak.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 2 gastetoilette. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 2 stapelbeddens in die vierde slaapkamer. Die hoofbadkamer het 'n bad en daar is storte in die oorblywende badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n eiland met stoele toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is in 'n aparte opwaskamer beskikbaar. Die sit- en eetareas het oorgenoeg sitplek, see-uitsigte, 'n binnenshuise braai en 'n TV. Daar is ook 'n tweede kuierarea met 'n tafeltennistafel, 'n TV en sitplek. DStv en gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n groot area met sitplek, 'n vuurput en 'n buitestort. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die verblyf is slegs 'n entjie se ry vanaf restaurante en winkels. Hierdie sonkrag-aangedrewe verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 6 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Stapelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Dassen Island-rylaan 3029, Eenheid 19 Ocean Villas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 3029, Eenheid 19 Ocean Villas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a5011dbf35b3c10cd5d18081000322437c598b308b5877260592180060f8e50f53fc22973b19cc2db41d18e4e4a4759674?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10) 3029 Dassen Island Drive Unit 19 Ocean Villas 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.367153804772 18.166326323635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang