Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 On D'Urban Row

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir 19 On D'Urban Row
Netheid
3.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Matthew S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew S

Relaxing, safe and secure and very satisfactory.

Our stay was very convenient and met all our requirements for an overnight stay. We'll love to stay again there next week on our way back to Cape Town.

Zelda C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Lieflike groot ou huis.

Baie dankie vir die gebottelde water en koffie goed wat reggestaan het vir ons. Die linne en handdoeke is super skoon en netjies. Alhoewel dit 'n ou huis is wat hier en daar aandag kort, het die positiewe alles oortref. Hulle het ook bystandkrag tydens beurtkrag. Daar is wel trappe, maar dit klim gemaklik. Die hoofslaapkamer se gordyne is baie deursigtig.

Jh V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jh V

Mens het beter verwag. Nie baie netjies afgewerk nie.

Nee, plek is oud en afgeleef. Kort baie TLC.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Deshni T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Deshni T

The stay was OK.

The place is OK, I wouldn't book it again, the outside needs some neatening up, also the fence around the house is almost non-existent, so we did not feel very safe. No issues experienced though. The yard is untidy and the garage is very dusty, there is a weird room in the basement side which is super creepy. A very creepy house. Owners should invest some time. The pictures listed on the site are very smart, but in reality not so true.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D' Urban-straat 19, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bbbfeaf4afb7e9175881442a24978dd2030d4f7c3e5d4c8b4e6ee5d626b4729af4d2ce7cb064293feaf773520f06a3a2aa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 5 5 1 4 19 D' Urban Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.718396526271 25.097316651526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang