Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
-
Linne, duvets, kussings en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Skoonmaakfooi is betaalbaar.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef en sal binne 7 dae na die uitklokdatum terugbetaal word indien daar geen skade is nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Matrikulante en studente word nie toegelaat nie.
Alle linne, duvets, kussings en badhanddoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie strand-/swemhanddoeke saam.
Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Matriek Rage-besprekings word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
76 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang