1903 Oceans Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1903 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige ontwikkeling in die hartjie van Umhlanga Rocks. Hierdie selfsorgwoonstel het skouspelagtige see-uitsigte en is naby die hoofswemstrand, restaurante en winkels.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die balkon met sitplek lei.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, en die gebou se kroeg, restaurant en swembad met dagstoele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 208
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal