2 Crayfish Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crayfish-weg 2, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R899 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
2 Crayfish Apartment is 'n heerlike selfsorgvakansiehuis met 'n privaat ingang in Blue Lagoon, Langebaan, en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, ketel, broodrooster, yskas, asook eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek, en die hele huis word deur sonkrag aangedryf.
Die woonstel spog met 'n balkon met 'n uitsig oor die groen fynbosstrook, wat die ideale plek bied vir 'n braai of 'n koffie. Hier kan gaste die rustige groenigheid geniet, soos plaaslike wild, voëls en steenbokke sien. Let asb. dat parkeerplek slegs vir 1 motor beskikbaar is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Crayfish-weg 2, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 Crayfish Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crayfish-weg 2, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap