Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2Oceans Apartments

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wilma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie vriendelike gasvrou. Netjies, skoon, rustig en stil. Sal beslis weer daar oorslaap. Met ons aankoms het dit gereën, dankie vir die sambreel, en die bruggie wat gebou is vir ons om droog na ons verblyf te stap. Ons waardeer dit regtig. Dit was skoon netjies en die eekhorinkies het ook kom kuier in die oggend! Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Great place to stay as a base. Warm friendly and helpful service. It is easily accessible and close to all shops and site seeing locations. Ideal venue for couples' getaways and a base to use for exploring the Cape Peninsula. If you like a peaceful garden-type setup, then this is ideal in spacious, well-appointed rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maria P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Baie aangename verblyf met vriendelike gasvrou. Die cottage was baie goed uitgerus met mooi, netjiese, moderne styl meubels wat gerieflik was. Beslis die geld werd! Sal dit aanbeveel aan al my familie en vriende. Die gasvrou het ook die ekstra myl gegaan en my seun se hemp en kepsie reggemaak met haar masjien toe ons dit ingehandig het om gewas te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Netjiese plek, vriendelike diens. Die plek was voldoende en netjies en die diens was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2016

Geen klagtes nie, ons het baie lekker gebly. Die ontvangs was vriendelik en professioneel. Ons het baie lekker gebly. Geen klagtes hier nie. Sal weer van die gastehuis gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2016

Rustige atmosfeer. Gasvrou is vriendelik en laat jou sommer tuis voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aubrey P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2014

Awesome Appreciated the warm welcome from Anja and Thomas, and also the hospitality that was provided to my family was fantastic. Much appreciated and keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dhow-straat 11, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf17d0787103d35af411b8932a291e98b8c56f11525c8055e6d05bff30ebf9cf8a3d73ad2459c7a5b6f227b7a5b573fca0f51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 11 Dhow Street Noordhoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.12146 18.39356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang