Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Palms

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zulfah M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Cosy escape, like a home away from home. The pictures on the site do not do justice to how cute and cosy this place actually is! The hosts are so warm and welcoming. My dogs definitely enjoyed staying here too. This place caters to everything and was ideal as I work remotely. Would 100% recommend this place if you're travelling with pets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik. Ons is met aankoms vriendelik ontvang. Die eenheid was netjies en skoon. Ons het die aand se verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Great and comfortable accommodation! It had everything we needed and more! Our stay was comfortable and our hosts were friendly and accommodating. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

10/10! Ek het beslis lekker gebly. Die twee aande by 2 Palms was wonderlik. Baie oulike plekkie, perfek vir 'n wegbreek van die daaglikse lewe. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjies en veilig. Sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik, goed toegerus. Ons het baie last minute na verblyf gesoek en is so vriendelik ontvang. Ons het lekker warm geslaap en het baie veilig gevoel. Ek gaan definitief 2 Palms by my gunstelinge voeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A home away from home! Wonderful place! A wonderful place, a home away from home, decor was stunning! The hosts were fantastic, going the extra mile for us. Pristine clean and an absolute gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Presies wat ons nodig gehad het. Heerlik gebly en het 100% voldoen aan wat ons gesoek het as 3 mense vir 'n oornagstop op pad Kaapstad toe! Meer as genoeg spasie vir 3 mense, toegerus met alles wat nodig was. Alles was nuut en skoon en die diens van die eienaars was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Laaste minuut bespreking. Derrick en Mariette was tegemoetkomend. Baie lekker woonstel met puik, goed ingerigte kombuis en baie vriendelike gashere. Wens ons kon langer gebly het, ideale plek vir langtermyn verblyf as mens die area wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robin V
1 nag Saam met vriende
3.8
Jul 2024

Exceptional. Stay at 2 Palms was exceptional and hosts were very helpful if anything was needed, a good breakaway to relax and de-stress.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 15, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2ba65987e62d3cde1f8b88f3bd8c10ff316a8deda9c4939d8ed530af91996d46f53dae950369fa82f4a91a3fcb80e1255d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense 9 5 1 5 15 Malan Street Langerug 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.643698911575 19.434344824537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang