Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

205 Les Mouettes

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Heather B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfect beauty, tranquility, comfort and convenience. This place is a slice of heaven. Location is impeccable with direct beach access and access to the boardwalk for seaside strolls. Marine life, surf, fishing, rock pools, sunrises, etc. The accommodation had a lot of small extras making it very comfortable. Body boards in the cupboard, a proper coffee machine, and a pair of scissors in the kitchen. Beds were comfy, bath towels and beach towels available, and everything working. The cleaner was lovely, smiley, and helpful, and made us feel relaxed. Definitely would want to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
205 Les Mouettes
Dear Heather, So happy you enjoyed and will be ecstatic if I have the privilege of hosting again. Take care.

Eumarie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Mooi uitsig met golwe wat die hele kuier lank gehoor kon word en lekker geswem. Pragtige, netjiese, skoon, moderne woonstel met baie gerieflike toestelle om kos te maak, winderige dae (WiFi, Netflix ens) en stranduitstappies maklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties. Hierdie is 'n baie netjiese en gerieflike woonstel by die strand. En 'n mens voel sommer baie tuis daar en veilig. Hierdie was nou vir my en my vrou 'n uitstaande en baie lekker vakansie gewees, al was dit net te kort. Enige tyd sal ek hierdie woonstel aanbeveel en ons sal vir seker weer van hierdie woonstel gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Baie mooi en lekker op die strand. Baie mooi woonstel. Bietjie duur maar meer bekostigbaar na korting. Sou dit nie kon bekostig as dit nie vir die korting was nie. Eenheid is baie netjies en reg op die strand. Die strand is baie mooi. Veilige parkering en baie mooi tuin en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sean D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Stunning views. The apartment is located on the beach and close to restaurants and shops. One of the best surfing spots on your doorstep!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tasneem M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Relaxing stay. A well-catered, lovely, warm accommodation with excellent sea views. Would recommend this place to those seeking a relaxing getaway with family or friends. Sandra is a wonderful host and the maintenance ladies, Mpumi and Phila, were just the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Awesume place. Will see you maybe next year again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Gemaklik, pragtige uitsig en skoon. Baie gerieflik met duidelike verduidelikings. Eenheid is pragtig met asemrowende uitsig en word elke dag skoongemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie B
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Ek sal volgende jaar terug wees by 205 Les Mouettes. Uitstekende ligging. Asemrowende uitsig. Netjiese eenheid. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Wonderlike ligging en uitsig. 205 Les Mouettes is beslis aan te beveel. Onverbeterlike uitsig. Perfekte ligging in Ballito. Skoon, netjies, daaglike skoonmaakdiens puik. Eienaar het selfs inverter ingesit wat die baie load shedding darem draagliker maak. Sal weer hierdie eenheid bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 203

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 390
R 2 390 R 1 912
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 390
R 2 390 R 1 912
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-weg 96 B, Ballito, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6eafc40e4ed3deceb57dbdb81ae5101ace03ce95832e0269f7080bee1722e00b0d43e882805d0cbe76808a07aade532e02f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 390 nouVanaf R1 912 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 96 B Compensation Road Ballito 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.534244752224 31.221996545792

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang