Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 on Frere

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 68 resensies vir 22 on Frere
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hazel V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel V

Lekker.

Kamers lekker warm. Gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Rayline K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayline K

Fantasies!

Alles was daar gerieflik en gemaklik. Die eienaar was wonderlik en ons tuis laat voel.

Barendien S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barendien S

Netjies, skoon, huislik.

Ons kan 22 on Frere met 'n geruste hart aanbeveel. Netjiese blyplek met alles wat jy mag benodig. Gail het toe ons laataand inboek alreeds die heater en elektriese komberse in kamers aangeskakel. Ons sal graag weer daar oorslaap.

Robyn D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn D

Ons kuier was slegs 1 nag maar ek wens ons kon langer bly.

Die kuier was absoluut die moeite en geld werd. Geen onderbrekings en geen steurnis! Hulle laat jou toe om jouself te wees, definitief 'n "weer gaan" op my lysie!

Logan G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan G

Huis weg van die huis af.

Gail-hulle is tops!

Karin G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Karin G

Beslis nie waarde vir my geld nie.

Ons het nie probleem met enige diere nie, ons huis het katte gehad, ons het katt piepie van die begin tot einde geruik, asof die kompartement hulle woonplek is. As jy eet sit of slaap is dit net dit. Die bed gee ook nie 'n goeie nagrus nie en die komberse is te klein vir die bed.

Tina R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina R

Lekker cozy plekkie.

Vriendelike gasvrou.

Helen B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen B

Aangenaam.

22 Frere was n aangename plek om te kon bly.Dit was net verskriklik warm en plek het geen lugverkoeling. Waaiers was voorsien maar dit was moeilik om te kon slaap as gevolg van hitte. Plek sal beter wees met lugverkoeling. Verder het dit voldoen aan alles.

22 on Frere se terugvoer

More, ek is jammer julle het warm gekry. My profiel wys dat ek nie lugreeling het nie. Groete, Gail.

22 on Frere
Juanee P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanee P

Gerieflik, netjies en baie vriendelike diens!

Die verblyf was netjies, skoon en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Ons voertuie was veilig agter 'n hek, dit was privaat en die gashere was baie behulpsaam. Ons kon selfs ons troeteldier saamneem.

22 on Frere se terugvoer

Middag Juanee, baie lekker om te hoor julle het plekkie geniet!!
Groete Gail

22 on Frere
Chris G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Uitsonderlik aangenaam.

Hartlike ontvangs deur Gail. Het net een nag gebly, maar hier is als wat 'n mens wil hê vir 'n verlengde verblyf. Die is nou voorwaar 'n oase in die spreekwoordelike woestyn. Sal enige tyd weer daar bly en ook aanbeveel vir iemand wat daar wil bly. Voorwaar uitstaande.

22 on Frere se terugvoer

Dankie Chris!, lekker om julle te ontmoet!

Groete,
Gail

22 on Frere
Thomas V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V

Baie gerieflik en aangenaam.

Baie aangename gasvrou en die verblyf is eersteklas. Ligging uitstekend.

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie!
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Gail

22 on Frere
Joyce A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce A

Awesome, relaxing, safe, value for money.

Thank you Gail for an awesome, relaxing weekend. The place was so clean and tidy with everything in the house, it felt like home. Thank you so much for the free WiFi, it was highly appreciated. You will see us very soon again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome, ontspanne, veilig, waarde vir geld.

Dankie Gail vir 'n wonderlike, ontspannende naweek. Die plek was so skoon en netjies met alles in die huis, dit het soos huis gevoel. Baie dankie vir die gratis WiFi, dit is opreg waardeer. Jy sal ons binnekort weer sien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

22 on Frere se terugvoer

Good evening, sooooo glad you had a great breakaway!

22 on Frere
A P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A P

Was baie stil, rustig en veilig by 22 on Frere.

Naweek se verblyf was uitstekend met gesin saam my, eienaar was baie vriendelik en het haar geselskap geniet. Sal weer hier bly.

22 on Frere se terugvoer

Dankie, hoop om julle gou weer te sien.

22 on Frere
Gertrude V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertrude V

Ons het baie lekker gebly.

Ek sal 22 on Frere definitief aanbeveel. Dit is netjiese en veilige verblyf. Alles wat nodig is, is daar - selfs 'n wasmasjien en WiFi. Die eienares is baie vriendelik.

22 on Frere se terugvoer

Goeie middag baie bly om te hoor julle het lekker in eenheid gebly.

Groete
Gail

22 on Frere
Liana A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana A

Dit was wonderbaarlik heerlik.

Ons het Vir 1 nag daar geslaap. Als wat ons benodig het was beskikbaar. Sal definitief weer teruggaan. Die ontvangs het ons onmiddellik tuis laat voel.

22 on Frere se terugvoer

Dankie. Baie bly julle het lekker gebly!

22 on Frere
Jan C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Gemaklike, rustige en veilige oornagplek.

Die plek is goed toegerus, netjies en skoon en diens is baie vriendelik. Dis 'n rustige area en sekuriteit is goed. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

22 on Frere se terugvoer

More Jan dankie. Ons het n nuwe ketel gekoop.
Groete

22 on Frere
Marthie E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie E

Netjies en pragtige plekkie.

Ek en my man sal enige tyd weer daar gaan oornag. Jy het ons so welkom laat voel. Gail, baie dankie vir jou oulike plek. Netjies en skoon. Motor ook veilig. Net jammer ons kon nie langer bly nie.

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie, Martie. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

22 on Frere
Eunice P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice P

Dit was 'n wonderlike naweek.

Verblyf was heerlik, goed ingerig en netjies. Vriendelike eienaar. Was net plein heerlik. 22 on Frere sien ons definitief weer.

22 on Frere se terugvoer

Dankie Eunice
Sal julle graag weer wil sien!

22 on Frere
Janine V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Daar is alles wat jy nodig het!

Ons het so lekker gebly by 22 on Frere! Dis skoon en netjies. Daar is alles wat jy nodig het. Ek sal beslis weer daar bly en beveel dit vir almal aan!

22 on Frere se terugvoer

Beste Janine,

Dankie vir die kuier, bly julle is veilig! Hoop ek sien julle en jul kinders weer.

Groete,
22 on Frere

22 on Frere
Wouter T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter T

Lekker gebly.

Baie lekker gebly by 22 on Frere.

22 on Frere se terugvoer

More Wouter,

Bly julle het lekker gebly!

Groete Gail

22 on Frere
Lauren R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren R

Die definisie van waarde vir geld.

Die akkommodasie is baie goed toegerus en word jy bederf met volle DStv, WiFi, én elektriese komberse vir daai koue nagte. Gail is 'n gasvrou duisend en ontsien geen moeite om jou verblyf gemaklik te maak nie. En 'n bonus is dat dit lekker naby aan die N1 is en sommer 'n klipgooi weg van die Mountain Mill winkelsentrum. Ons sal beslis weer terugkom.

22 on Frere se terugvoer

Goeie middag baie bly julle het lekker oorgebly.

Groete
Gail

22 on Frere
Coenraad P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad P

Ontsaglik tegemoetkomend.

Skoon, ruim, uitstekend toegerus en baie veilig. Gail het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Uitstekende gasvrou.

22 on Frere se terugvoer

Goeiemiddag, ek is baie bly julle het jul oornag geniet. Baie groete, Gail.

22 on Frere
Loraine A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine A

Baie lekker, dankie.

Dit was aangenaam om daar te bly. Baie dankie vir die vriendelikheid.

22 on Frere se terugvoer

Bly jul het lekker gebly.
Groete

22 on Frere
Louis S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S

Baie aangenaam.

Goeie waarde vir geld, alles wat jy nodig het, veilig, naby alles wat saak maak en vriendelike diens.

22 on Frere se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gebly.

Groete
Gail

22 on Frere
Zelna T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna T

It met our needs perfectly with ample space and friendly service.

The apartment is spacious and well equipped. We were pleasantly surprised. Very safe undercover parking and braai facilities. Worcester is a comfortable location to do day trips to Robertson, Nuy or De Doorns areas.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit het perfek aan ons behoeftes voorsien, met heelwat ruimte en vriendelike diens.

Die woonstel is ruim en goed toegerus. Ons was aangenaam verras. Baie veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe. Worcester is 'n gemaklike plek om daguitstappies na Robertson, Nuy of De Doorns te doen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

22 on Frere se terugvoer

Good morning Lynne,

Glad you enjoyed your stay!
Regards Gail

22 on Frere
Petro M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro M

Baie gerieflike en ruim oornagplek.

Dis ideaal vir tot 4 gaste. Dit was baie koud toe ons daar was, maar die eenheid was heerlik snoesig binne, met warm water en warm beddegoed. Gasvrou is ook baie hulpvaardig.

22 on Frere se terugvoer

Dankie!
Groete,
Gail

22 on Frere
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Amy B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy B

Fantasties, so tuis gevoel en baie beïndruk.

Ek beveel 22 on Frere enige tyd aan, die gasvrou Gail is so vriendelik en het ons so tuis laat voel, sy het uit haar pad gegaan om seker te maak ons verblyf is een om te onthou, selfs vir die kleingoed 'n opblaasswembad reg gehad met speelgoedjies, hulle het dit so geniet en ons het dit vreeslik waardeer. Dankie Gail, jy is amazing!

22 on Frere se terugvoer

Middag baie dankie en groot plesier!

22 on Frere
Irene N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene N

Soos om by familie te kuier.

Gayle is die wonderlikste mens. Sy gaan uit haar pad om te help, dra selfs roomysbakke aan om te help om padkos te pak. Die huisie is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Alles is skoon en netjies en baie ruim. Een van die beste plekke waar ons nog in gebly het.

22 on Frere se terugvoer

More dankie. Voorspoed vir 2019. Sien miskien in Junie.

22 on Frere
Geraldine G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine G

Lekker gebly, als wat jy benodig tot jou beskikking!

Oulike plekkie, mooi en netjies toegerus. Sal definitief weer hier kom bly.

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer te sien.

22 on Frere
Dino K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dino K

Dit was 'n huis weg van die huis af.

Baie dankie dat ek van jul diens gebruik kon maak. Sal beslis weer van julle gebruik maak.

22 on Frere se terugvoer

Goeie middag Dino baie bly jul het lekker gebly.
Groete,
Gail

22 on Frere
Lizel R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel R

Dit was heerlik, allesomvattend en snoesig.

Ons was 4 gaste en het die eenheid net die regte grootte gevind. Alles wat ons benodig was in die eenheid en nog meer. Dit het my verwagtinge oortref. Dit was skoon, snoesig en pragtig versier binne. Ek sal definitief weer 22 on Frere besoek en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

22 on Frere se terugvoer

Dankie so bly jul het lekker gebly.Sien Desember.

22 on Frere
Elize V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Fantastiese.

Gail het ons hartlik verwelkom daarna het sy uit haar pad gegaan deur ons kar vir 'n week veilig by 'n vriendin se huis te parkeer. Sy het ons ook stasie toe geneem en weer kom haal. Die eenheid waarin ons oornag het was volledig toegerus en het selfs 'n wasmasjien gehad en alles was silwerskoon. Dit was vir ons 'n geweldige plesier om by haar te kon tuisgaan en vir die toekoms is dit al waar ek in Wocester sal tuisgaan. Nogmaals dankie Gail vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Jou plekkie is pragtig en uiters bekostigbaar.

22 on Frere se terugvoer

Dit was lekker om jul te ontmoet. Hopelik sien ons mekaar gou weer.

22 on Frere
Shamiel T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiel T

Amazing experience.

Gail was very hospitable and friendly. Very clean environment and safe. The decor and space made us feel right at home. Everything we needed for a quick break, but absolutely nothing compares to Gails friendliness and hospitality. Every time I am in Worcester, I will definitely go back there and use their services.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese ondervinding.

Gail was baie gasvry en vriendelik. Baie skoon omgewing en veilig. Die dekor en spasie het ons onmiddellik laat tuis voel. Alles wat ons gekort het vir 'n vinnige wegbreek, maar niks kom naby Gail se vriendelikheid en gasvryheid nie. Elke keer wat ek in Worcester is sal ek beslis teruggaan en gebruik maak van hulle dienste.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

22 on Frere se terugvoer

Thank you. See you soon.

22 on Frere
Rita H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita H

Hierdie plekkie is soos 'n juweel in Worcester.

Ons het ons verblyf baie geniet. Dit is baie skoon en netjies en het al die geriewe wat mens nodig het, selfs 'n wasmasjien en tuimeldroër. Ek en my vriend was daar met 'n ander paartjie, so dit was net bietjie ongerieflik omdat die paartjie in die sitkamergedeelte geslaap het op baie gerieflike enkelbeddens. Hulle was net so beïndruk met die plek, maar hulle moes deur ons slaapkamer stap om by die badkamer uit te kom wat bietjie ongerieflik was. Andersins was dit 'n baie lekker plekkie wat ek hoogstens sal aanbeveel, besonder vir 'n familie.

22 on Frere se terugvoer

Dankie Rita. Groete

22 on Frere
Thomas V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V

Baie lekker!

Vriendelike gasvrou en wonderlike eenheid. Alles wat 'n mens wil hê.

22 on Frere se terugvoer

Hallo, ons is bly julle het lekker gebly. Sien uit om u weer te ontvang. Groete Gail en Astrid

22 on Frere
Michelle B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Wonderlike warm plek.

Heerlik gekuier. Die plek is pragtig en daar is soveel extras. Sal beslis weer daar gaan kuier. Beslis 6 sterre werd.

22 on Frere se terugvoer

Middag Michelle dankie vir review. Bly julle het lekker gebly. Sien uit om jou en twee pragtige kinders weer te ontvang.

22 on Frere
Olav N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olav N

Superb!

Ons het net 1 nag gebly op 22 on Frere, maar sal vir seker weer by Gail bly as ons in Worcester is. Die plekkie was baie netjies en veilig! Gail het seker gemaak daar was speletjies om mee te speel vir ons kinders. Ons kan verblyf seker aanbeveel!

22 on Frere se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Hoop ons sien mekaar weer.

22 on Frere
Elke S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke S

Awesome accommodation with everything you may need.

Wow! Gail is a great host, very friendly, goes out of her way to accommodate special requests. We were pleasantly surprised at all the comfort in the flat. Enjoyed our stay tremendously and would not have minded to stay longer.

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie Elke. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Ons hoop ons sien mekaar weer.
Groete Gail en Astrid

22 on Frere
Natassia V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natassia V

Klein juweel.

Wat 'n belewenis, naby aan winkels. En die beste gasvrou ooit. Sal beslis weer kom.

22 on Frere se terugvoer

Julle welkom.Sterkte met die seuns.
Groete Gail

22 on Frere
Willem C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Heerlik gebly, was spyt ons kon nie nog 'n dag of twee daar vertoef nie. Sal weer daarheen gaan.

Was baie lekker daar en was baie gasvry ontvang. Baie veilige parkering, want dit was 'n vereiste vir ons. Heerlike, netjiese en goed toegeruste eenheid. Is so naby Worcester Mall, maar ook in 'n lekker rustige en stil buurt. Ek sal 5 uit 5 rate as ek kon.

22 on Frere se terugvoer

Dankie Willem was lekker om jul te ontmoet.Groete

22 on Frere
Sumari G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari G

Baie gemaklik. Gail was baie vriendelik en behulpsaam.

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Baie gerieflik!

22 on Frere se terugvoer

Dankie bly jul was gemaklik na n moeilike dag. Sien uit om jul weer te ontvang.
Groete

22 on Frere
Delene V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene V

Die verblyf was puik!

Die blyplek was fantasties, ons het so welkom gevoel!

22 on Frere se terugvoer

Dankie Delene bly julle het dit geniet. Groete, Gail

22 on Frere
Lizelle H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H

Baie lekker en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Alles is gerieflik, netjies en skoon. Die gasvrou baie vriendelike en hulpvaardig.

22 on Frere se terugvoer

Dankie. Hoop om weer te sien.

22 on Frere
Zelda N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda N

Fantastiese akkommodasie!

Gail is ongelooflik gasvry en die eenheid is topgehalte, pragtige meubels en kom niks te kort nie. Pragtig skoon en netjies. Ons sal definitief weer daar oorbly indien nodig en vir seker kan ek dit aanbeveel vir enige iemand wat akkommodasie in Worcester soek. Baie sentraal geleë.

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie en bly julle het lekker gebly.

Groete
Gail
22 on Frere

22 on Frere
Carla P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Alles wat nodig is.

Baie gerieflik en goed toegeruste woonstel vir oornag op pad tussen Kaapstad en Gauteng.

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie Carla. Groete daar.

22 on Frere
Michele N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele N

Rustig. Salig. Vrede. Geluk. Liefde.

Ek het al by verskeie plekke in Worcester oorgeslaap. Hierdie plekkie van Gail is werklik by verre die beste waar ek nog gebly het. So rustig. Koel atmosfeer in die warm somer. Alles is daar wat jy benodig. 'n Heerlike lieflike matras! Lieflike beddegoed. Ruim handdoeke. Vertrekke is ruim. Werklik net hartswarm. 'n Platskerm-TV wat ek baie geniet het. Werklik geen tekorte. Baie veilig. Parkering onderdak en veilig. Gail is dierbaar. Baie aangenaam. Huis-huis. Dankie Gail en Astri vir 'n heerlike 3 nagte by julle. Hoogs aan te beveel.

22 on Frere se terugvoer

Hallo Michele, wow, baie dankie! Jy is n vrou duisend en baie dankie wat jy opoffer vir die drooggeteisterde omgewing! En op jou swart koppie se Mandtjie sal daar nog baie seeninge wees! Sooo bly ek kon jou ontmoet.

22 on Frere
Karen M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Fantasies!

Dit is 'n huis-weg-van-die-huis af. Alles wat jy benodig is daar, en huis is pynlik netjies. Plek is sentraal geleë. Dis 'n baie kalme atmosfeer en die huis is baie "cosy". Die gasvrou is onbeskryfbaar! Sal enige tyd weer teruggaan.

22 on Frere se terugvoer

Sien uit om jou weer te ontvang!

22 on Frere
Fazeela I - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fazeela I

Was lekker en dis 'n rustige en veilige plek om te bly.

22 on Frere is geleë op 'n veilige en rustige plek. Die plek is baie goed ingerig en als wat mens benodig, is beskikbaar. Ek sal definitief weer daar wil bly.

22 on Frere se terugvoer

Dankie, julle is altyd welkom. Voorspoed vir 2019.

22 on Frere
Kobus U - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U

Heerlik met alles wat 'n mens nodig het.

Dit was nou 'n oase in die woestyn. Vriendelike, behulpsame gasvrou, alles wat jy nodig het en nog meer in die blyplek. Ek sal dit hoog aanbeveel vir reisigers.

22 on Frere se terugvoer

Baie bly julle het lekker gebly!

Groete
Gail en Astrid

22 on Frere
Howard P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard P

Gasvry, skoon, alles is daar, stil en rustig.

Baie nice plekkie, baie rustic, netheid, het alles wat jy nodig het.

22 on Frere se terugvoer

Dankie Howard, dit was lekker om jul te ontmoet. Ek hoop ek sien julle sommer weer gou. Groete, Gail.

22 on Frere
Alana L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alana L

Gemaklike en rustige tydjie met al die ekstras wat jy aan kan dink.

Ons was aangenaam verras met al die ekstras soos strykplank en strykyster, al die eet- en drinkgoedjies, haardroër, Mans en dames stortjel, speletjies, inkleurboeke, speelgoed, ens. Ek moes my tieners met alle mag keer om nie in te kleur nie. Dit terwyl daar volledige DStv is! Ons gasvrou is gemaklik en vriendelik en jy kan sommer in alles haar trots op haar oulike plekkie sien. Ons sal definitief weer daar oorbly!

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie, hoop om jul sommer gou weer te ontvang! Groete

22 on Frere
Theodore P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theodore P

Aangename ervaring gewees.

Plekkie is baie mooi ingerig. Baie skoon en netjies gewees. Alles wat jy nodig het was daar. Sal dit baie beslis aanbeveel.

Durr P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Durr P

Netjiese verblyf met alles en nog meer wat mens nodig mag hê.

Gasvrou het my gekontak oor intekentyd, wat baie gehelp het. Verblyf is baie netjies, skoon en het alles wat ek benodig het.

22 on Frere se terugvoer

Dankie hoop sien weer.

22 on Frere
Marshall S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marshall S

N/A

Alles was in orde en die plek was tot ons verwagting.

22 on Frere se terugvoer

Middag bly julle was tevrede met eenheid, Groete.

22 on Frere
Cornelia S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelia S

Peaceful place.

It was a peaceful place and enjoyed our stay.

22 on Frere se terugvoer

Bly jul het lekker gebly

22 on Frere
Sheridin T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheridin T

Wonderful stay!

It is centrally located, beautifully maintained and fully equipped. The owner made us feel welcome from the moment we got there until we left. She is super helpful and very friendly. We will definitely visit again when we are in town. Love this place!

22 on Frere se terugvoer

Thanks Sheridin was lovely meeting you!

22 on Frere
Trish P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish P

Friendly, welcoming and extremely safe. Best place to stay at!

I arrived later than the 7 pm cut off, this was not a problem as when I arrived, I was helped with my bags and the kids were entertained while I got milk and beds ready. Charmaine showed me how to get around and she went out of her way to accommodate the family. Truly the best host I've ever encountered. The place was clean! Wi-Fi worked perfectly! There were toys and games to keep kids entertained. Everything was clean and spotless. I can't praise Charmaine and her place more! Absolutely awesome!

22 on Frere se terugvoer

Hi Trish,
Thanks for the review, hope to see you soon.

22 on Frere
Marlon M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon M

Baie rustige huis weg van jou huis akkommodasie.

Die eienaars was baie vriendelik, ons het baie tuis en gemaklik gevoel. Hulle het rerig uit hul pad gegaan om vir die kinders speletjies en lekkernye voor te sit om hul besig te hou. Die plekkie is gemaklik en verwelkomend. Dit was 'n goeie een aand oornag vir ons.

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie.

22 on Frere
Trevor B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B

Nog 'n juweel!

Die verblyf is veilig, baie skoon en netjies. Die woonstel is geleë in 'n stil area. Veilige parkering agter sterk elektriese hek en onderdak. Baie vriendelike eienaar wat uiters hulpvaardig is en heerlik gesels. Dit was soos tuis weg van die huis. Die eenheid is soos beskryf. Wat jy basies nodig het, is daar, en meer. Ons sal beslis weer oorbly wanneer ons Worcester toe gaan.

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit om jul weer te ontvang.

22 on Frere
Nelda C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda C

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie Nelda!

Groete,
22 on Frere

22 on Frere
Shante D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shante D

Friendly, comfortable stay.

Gail, the host, is amazing and welcoming and unit was cosy, clean and had everything you need for a short stay. Peaceful with beautiful mountain views to wake up to. Shops are all close by which is super convenient. Highly recomendened!

22 on Frere se terugvoer

Thank you! Enjoy the rest of your holiday in the RSA.

Regards,
Gail

22 on Frere
Sharne J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne J

Baie netjiese plek met als wat jy benodig en baie dankie vir die vriendelike ontvangs.

Ons het ons naweek terdeë geniet, plekkie is baie pragtig en stylvol gedekoreer met als wat jy benodig, daar was selfs vir die kinders ook voorsiening gemaak met bord speletjies en inkleur benodigdhede. Baie dankie aan die eienaars vir hul vriendelike ontvangs en bederf.

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie, sien uit om jul weer te ontvang. Geniet jul naweek by die see.

22 on Frere
Hazel V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel V

Baie goed ontvang, tuis laat voel.

Die gasvrou het ons baie welkom laat voel. Alle geriewe beskikbaar. Sal beslis weer gebruik maak van fasiliteit.

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie! Sien uit om julle weer te ontvang!Groete, Gail

22 on Frere
Marietjie G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Alles en meer as wat ek verwag het.

Niks het ontbreek nie. Dit is ten volle toegerus met alles en meer as wat ons verwag het. Tot selfs speelgoed en speletjies om die kleingoed besig te hou!

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie Marietjie, ons waardeer die terugvoer.

22 on Frere
Cecilia B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B

Vreeslik aangenaam en wonderlike diens.

Ons sal definitief weer teruggaan. Goeie, vriendelike diens en pragtige, gerieflike verblyf.

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie, Cecilia.

Groete,
22 on Frere

22 on Frere
Linly F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linly F

Baie goeie waarde vir geld en ongelooflike kliëntediens. Sal dit beslis aanbeveel.

Die skoonheid was baie skoon en ten volle toegerus. Daar is alles wat mens kan aan dink. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid is baie veilig met 'n alarm en CCTV. Definitief waarde vir geld.

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie, onthou jou kussing!

22 on Frere
Annelise B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B

Mevrou Orban is baie hulpvaardig en ons is baie tevrede met verblyf.

Daar is alles in huisie wat ons nodig het, sy voorsien al die benodigdhede en die sekuriteit is ook baie goed. Baie bly oor motor wat onderdak, agter grendel staan. Dankie vir tee, cuppachinos en plunger!

22 on Frere se terugvoer

Baie dankie. Lekker naweek vir julle.

22 on Frere
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-straat 22, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZDNhYjkzLTljNzgtNDQ5ZC05MzMwLWI5M2U4NjhhMDYxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 22 Frere Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.639001 19.428496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang