2202 Oceans Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
2202 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige ontwikkeling in die hartjie van Umhlanga Rocks. Hierdie selfsorgwoonstel het 'n asemrowende see-uitsig en dit is naby die hoofswemstrand, resturante en winkels.
Die woonstel het lugversorging, 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Di tis ideaal vir 2 gaste. Gehaltelinne, -badhanddoeke en -swemhanddoeke word voorsien.
Die moderne kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die balkon lei.
Daar is gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai-area op die balkon. Gaste het toegang tot die gebou se kroeg, restaurant en die swembad wat sonstoele het.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 207
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal