Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Egret Street

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Derick A
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie netjies, veilig en bestuur vriendelik. Baie netjies, veilig en bestuur vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilanie
23 Egret Street
Hi Derick, Thanks for the good review; it was a pleasure hosting you.

Ashley W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Dit was vir ons as gesin n lekker vakansie die plek ek het dit reeds aan beveel. Ons kuier was goed, die plek was baie skoon en netjies. Die area is veilig, die eienaars was vriendelik. Net een iets wat nie vir my lekker was nie, is dat jou voertuig buite die hek moet parkeer. Dit laat 'n mens nie so lekker slaap nie. En die ander iets is dat as jy met tieners en kinders kom, wil hulle hul geniet, maar ons moes hulle die heel tyd herinner dat jy nie mag geraas maak nie. Die plek het 'n polis dat jy geraas minimaal moet hou. Ook, die plek het alles wat jy nodig het, neem net jou klere saam; hulle voorsien alles tot op handdoeke. 10/10 vir Lilanie en Hannes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lilanie
23 Egret Street
Hi Derick Dankie vir die terugvoering. Ons probeer ons bure respekteer deur geraas tot 'n minimum te beperk. Ons wil graag hê mense moet hulself geniet. Dit is 'n veilige area, en ongelukkig laat die uitleg van die eiendom nie toe dat daar binne parkering is nie. Hoop om julle weer te sien. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer!

Christal F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

It was awesome. No complaints, everything was awesome and the staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilanie
23 Egret Street
Hi Christal Thanks for the good review, it was a pleasure hosting you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lilanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egret-straat 23, Myburghpark, Langebaan, 7843, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85cc3b14612c9a026f131c9e7b2e9309fb59657a8cdab5a3e2cb2c71f41c45c0d7b8b19c71183bbbfa4d1a9dd4e35b74e16c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 23 Egret Street Myburg Park 7843 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.106466561957 18.037241393866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang