Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 The Beacon

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.5
Jacky B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Was ongelooflike wegbreek gewees. Baie lekker gebly. Vriendelike personeel. Alles was mooi skoon en opgepas. Veilig gevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
23 The Beacon
Hi Jacky Thank you for your valued review. Hope to see you again in the future. Regards Michelle

Karien D
Lang verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2024

Hit and miss. Teleurgesteld oor verkeerde bedinligting op webwerf. Die verblyf was 'n gemengde gevoel van raak en mis. Baie goeie ligging, loopafstand vanaf lekker strand. Kompleks en woonstel is veilig, skoon en netjies. Die swembad in kompleks het ons baie geniet en gebruik. Ongelukkig was die "king sized" bed onwaar, dis 'n "queen sized" bed (het dit gemeet). Daar is baie messe, maar almal is stomp. Die kombuis en badkamers is al opgeknap, maar ou, lelike stortdeure moet asb. nog vervang word. Inligtingsboek in woonstel met o.a. WiFi-kode sal waardeer word. Goeie lugversorging. En die agent was onprofessioneel om die minste te sê.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Michelle
23 The Beacon
Thank you for your valued review. We will address the shower doors with the owner and change the setting of the king to queen bed - apologies for the incorrect size mentioned. We will try harder to be more attentive during the peak season and address the issues you were unhappy with.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 92, The Beacon, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17711ff123a757bf4e03f8262e4579ba2b2a33c9c0817297474f5a7de70717d9e110ed9658456c2363c625e18c7f19a05b57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 92 Ocean Drive The Beacon 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5203901 31.2263497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang