Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Whites Straat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Whites-weg 23, Waverly, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

23 Whites Straat is 'n moderne selfsorghuis in Waverly, Bloemfontein. Dit is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat sentrale verblyf in die stad soek en het 'n privaat ingang en 'n erf.

Hierdie lieflike huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en-suite badkamer het. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n slim-TV, eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n tuinarea met 'n braai. Verskeie restaurante en inkopiesentrums is in die nabye omgewing. Toegang tot veilige, onderdak parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Albert S
Gesin met klein kinders
5.0
Gemak en goed geleë. Ons gesin het 'n baie gemaklike verblyf gehad. Die eenheid was goed toegerus en ons het alles gehad wat ons benodig het. Daar was...
Sien meer
Aug 2024
Este A
Saam met vriende
5.0
Veilig, netjies en goed geleë. Sal vir seker aanbeveel en weer gebruik. Sien sterre.
Aug 2024
Andria L
5.0
Baie gerieflik! Dit was ruim, lig, skoon, netjies en gerieflik. Alles wat mens nodig het was daar. Dit is ook 'n rustige omgewing en ons het veilig ge...
Sien meer
May 2024
Riki V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het net een nag oorgeslaap, maar wens dit was langer. 10/10. Dit was voorwaar 'n verrassing met melk en beskuit, en sjokolade op die bed.
Apr 2024
Warner D
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Veilige parkering onder afdak, goeie WiFi, filterkoffie, baie ruim en die straat is stil. Skoon en netjies. Opvoudeur in leefarea kan dalk...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Whites-weg 23, Waverly, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink 23 Whites Straat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Whites-weg 23, Waverly, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ccdccfe4361784d9cbdac3d9f58811b49206260c3a6c61fc4fccc9a8362f0efbf70c9050355dc016a5bbceaf8957a2afc91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 23 Whites Road Waverley 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.091990524072 26.225916591597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang