Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

236 Vaal de Grace

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Koketso G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Satisfactory. A beautiful stay with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Spectacular. Beautiful holiday home! We had a few kiddies with us and there was so much for them to do. The house was very neat and clean. We had a bit of an ant problem in the one room but that was sorted out very quickly. Will definitely book here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenkin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Mrt 2025

Baie lekker gekuier. Prys vs wat jy kry kan aangepas word. Die braai was vir ons regtig 'n groot probleem. Ons wou Vrydag braai, maar daar het so baie rook in die huis ingekom dat ons die kinders moes na buite neem om eers 'n plan te maak. Na 'n oproep is daar 'n plan gemaak deur die eienaar, maar dit is 'n tydelike plan en ek stel voor die eienaar kyk na die probleem met die braai. Mens kan nie betaal vir 'n plek en dan is die braai nie reg nie, bv. So ek voel die bedrag wat ons betaal het is heeltemal te veel. Ek het vooraf bevestig of daar 'n skoonmaakdiens is, wat toe nie Saterdagoggend ingekom het nie. Na ek die agent geskakel het, is die skoonmaakdiens eers na 3 uur na ons huistoe gestuur. Dis ook nie vir my reg nie, maar die dame was oulik. Dis net dat mens graag 3 uur al jou bed opgemaak wil hê as jy betaal vir 'n plek. Wanneer mens stort, is die vloere papnat. Was baie lekker gewees steeds, maar ek dink nie dit is 'n regverdige prys vir die plek nie. Ek dink ons behoort meer afslag te kry op die bespreking. Die sekuriteit is wel goed en die ligging is pragtig. Ons het nog steeds dit geniet en ek sal wel weer na ander huise ook wil kyk in Vaal de Grace vir die toekoms.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Odette B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Nov 2023

Great fun, house is well equipped. Most enjoyable. Water shortage is a problem but the owner arranged for an additional JoJo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Gerard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
    8 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, Vaal de Grace 236, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77984282ab07c86da11e7c340f1391753d7df1d0068d827d08b502edc26f0f3f70319fc1a77e25a78a82b05b0f62b413ee82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11) 4 5 1 5 R59 236 Vaal de Grace 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.923143914972 27.415060233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang