24 Bronze Bay
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
24 Bronze Bay bied eksklusiewe selfsorgverblyf in 'n moderne eenslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-kompleks in Umhlanga. Die woonstel spog met 'n pragtige see-uitsig.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-uitleg beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n oond, stoof, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met lugversorging en 'n TV met die volle DStv-pakket. WiFi is ook beskikbaar.
Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon waar gaste ontbyt kan eet terwyl hulle die dolfyne in die water dophou. Aangewese parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die woonstel is naby die strand, promenade, winkels en restaurante geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 176
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 24 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal