Family Tides
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reesstraat 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Family Tides is 'n ruim en helder selfsorgvakansiehuis wat in die pragtige kusgebied van Yzerfontein geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n groep vriende of 'n groot gesin wat die lieflike Weskus wil verken.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir altesaam 10 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed asook 2 enkelbeddens. Dit sluit ook 'n TV in en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat ook 'n bad en 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Nog 'n stoof en oond is beskikbaar in die opwaskamer asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale asook Netflix. Komplimentêre WiFi is oral in die huis beskikbaar.
Deur die glasskuifdeure is daar 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Die uitgestrekte tuin het 'n veselglas-swembad wat gaste in die somer kan geniet. Daar is ook 'n buitelug-sitarea waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Reesstraat 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Family Tides het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reesstraat 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang