Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Outeniqua Bluff

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Ben H
Kort verblyf
4.0
Des 2024

Ons het lekker gebly in die stil area en ruim erf - lekker familie kuier. Ons het lekker gebly in die onderste en boonste dubbelkamer eenhede met 'n groep van 7 volwassenes. Die dek het baie goed gewerk vir groep kuiers, maar die wester son in die middag maak die dek baie warm. Eenhede is oor die algemeen baie warm; lugverkoelers kan help. Die boonste eenheid is lekker ruim met voldoende meubels, maar die onderste eenheid is minder ruim met die tweede slaapkamer wat klein is vir volwassenes. Kombuise is redelik toegerus met baie kastrolle, maar kort items soos vatlappe, kurktreker en koffieplunger. Dis 'n hout huis en die onderste eenheid het gekla oor geraas van bewegings in die boonste eenheid. Trappe aan die agterkant na die boonste eenheid kan ook 'n probleem wees vir ouer mense. Geen uncapped internet en DSTV toegang; kry net beperkte streaming toegang. Eenhede is oor die algemeen oud. Badkamers is oud met 'n baie klein stort in die boonste eenheid se enigste badkamer. Die agtertuin is groot en die gedeelde braaigeriewe werk goed - alhoewel daar geen privaatheid tussen eenhede is nie. Die gasheer is baie vriendelik, behulpsaam en reageer vinnig op versoeke. Die skoonmaakdiens is deeglik en effektief.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Juanita B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ek sou graag elke jaar die plek wil bespreek want dis regtig 'n stukkie paradys! Pragtige plek, ruim, netjies, stilgebied, veilig. Ek ken regtig geen negatiewe kommentaar lewer nie. Die gasheer is fantasties en baie gesteld daarop om sy kliënte gelukkig te hou. Die kombuis het alles wat jy benodig, die kamers se beddens is in 'n puik toestand, vars handdoeke beskikbaar by dosyne en skoonmaakdienste is vlytig/deeglik. Baie naby die strand, waar ons dan ook lekker geswem het. 5 stêrre in my opinie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kantharuben
24 Outeniqua Bluff
Thank you for your comments, Juanita. We look forward to hosting you again in the near future.

Willem K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Paar aande oorgeslaap. Baie lekker gebly, lyk beter as op die fotos. Baie skoon. Sal sterk aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kantharuben
24 Outeniqua Bluff
Thank you for your comment. We look forward to welcoming you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kantharuben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 250
R 1 250 R 625
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 625
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniqua Bluff 24, Outeniquastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb878201b4ebe696f176fd001351e82a67b9466eeeff57ffbf88da1fb8582ee38a252013ad411cfd9bb86816eb1814a2021e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R625 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 24 Outeniqua Bluff Outeniqua Strand, Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0481552 22.2945773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang