Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

250 Tlou Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Ronel K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome. Just gorgeous! We loved everything about the unit, especially the private pool and boma. Our friendly hostess went out of her way to make our stay as memorable as possible. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Enjoyable, and will return again and again. We had a relaxing and peaceful stay in beautiful surroundings, where we enjoyed viewing a variety of animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntokoza M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Beautifully located. We really enjoyed our stay, perfect location and everything about the house is amazing. Definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ross G
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Lekker gerus. Die weer het nie saamgespeel nie. Ons het lekker gerus, maar a.g.v. die reën kon ons nie die geriewe benut nie. Ons is heel tevrede met die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2025

Lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die huisie was gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Die 3 slaapkamers, met elk sy eie volledige badkamer, is regtig gerieflik. Die swembad en boma is 'n heerlike ontspanningsarea. Die houttrappe na die boonste kamer kort dringend aandag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maricelle C
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2025

House was nice, the cleaning staff and agent made the stay disappointing. The agent was not doing his job. When we got to Mabilingwe, he hadn't sent the QR code, and when I called, he said, can I do him a favour and send all the information again on WhatsApp since he doesn't have access to his emails. Also, the cleaning team was still busy at the house at 14:30 and didn't want to wash the outside floor since she told us it's just going to rain again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joel
250 Tlou Lodge
The email was sent well in time to the guest to provide us with the required documents to create the quote, and that never happened. It was explained that without the required information, they would be denied access. The guest only phoned us when they were already at the Mabalingwe gate and after being denied access. For their convenience, we then advised that they send the required information via WhatsApp to expedite their access. The cleaning company to which cleaning has been outsourced was informed on the same day about the unacceptable conduct of their staff. The management of the cleaning company further informed us that they went to the guest and apologised for the unacceptable conduct of their staff. We also wish to once more apologise for the inconvenience. The cleaning company has made an undertaking that it will not happen again and that necessary disciplinary measures will be taken.

Hendry M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Good. Enjoyed it with my family, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Ons het onsself geniet, sal volgende keer ekstra goed saamvat. Ons het lekker gebly. Dis net 'n bekommernis om 'n groot 'breakage' deposito te betaal. Daar is baie van die eenheid se items nie op perseel wat op die 'inventory' lys is nie. Koppies is gechip, buite kussings stukkend. Ek raai mense aan om hul eie slaapkussings te vat. Al die kussings op beddens is nie van goeie kwaliteit nie. Daar is net 1 goeie pan om mee kos te maak, maak dit moeilik om vir vier mense ontbyt te maak. Swembad is baie, baie, baie koud. Overall is daar onderhoud nodig met 'n paar goedjies, maar kan verby dit kyk as jy weet wat om te verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nancy W
Kort verblyf
4.2
Okt 2024

Dit was 'n lekker kuier. Ja, ons het lekker gebly - dankie. TV remote het nie batterye in gehad nie. Yskas maak nie baie koud nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Heerlike verblyf sa weer terugkom as dit warmer is om swembad te gebruik. Heerlike verblyf. Net gesukkel met die inboek.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2496daaf8f4e3809d852a5e1fa9cef746b7d020c9622b4f32afaf98627efc6c5f7b1bf41ed9be6a332add9002a3780eaed1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 79 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.822492 28.061524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang