Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 Driftsands

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kobus E
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Huislik en gemaklik en altyd veilig gevoel. Netjies en skoon woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see. Naby aan Doonside winkel sentrum. Dit was heerlik stil en naby die strand met lewensredders vir veilige swem in die see. Altyd veilig gevoel en die opsigter was altyd vriendelik en ondersteunend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmerentia
26 Driftsands
Hi Kobus Baie dankie vir die terugvoering. Dit is tog so lekker as iemand hulle tyd by ons geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom. Groetnis

Debbie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantastiese plek met fantastiese opsigters. Dankie vir julle vriendelikheid. Dit was 'n ongelooflike vakansie met 'n pragtige see-uitsig. Die lekkerste was jy is op die strand, geen pad om oor te steek nie. Daar is baie malls en shopping centres naby. Wil net sê kon nie wasgoed was nie, masjien ruik muf so klere wat ons gewas het het ook muf geruik, moes dit met die hand was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmerentia
26 Driftsands
Debbie, Ek is so bly julle het die tyd by die see geniet en hoop om julle weer daar te kan verwelkom. Dankie ook dat jy laat weet van die wentelwasmasjien.

Bianca P
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Great value for money. My stay at 26 Driftsands was amazing! Very safe, clean, neat with a breathtaking view, private access to the beach and the people there are really friendly. The caretakers were absolutely amazing. I would recommend this place any time of day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmerentia
26 Driftsands
Bianca, thank you so much for your kind words. It means a lot to me when my guests have a great experience. Hope to see you back soon.

Peet D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik uitgerus na moeilike jaar. Heerlik gebly in rustige omgewing. Mooi see-uitsig. Woonstel goed ingerig en skoon. Goeie beddegoed. Vriendelike en hulpvaardige opsigter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmerentia
26 Driftsands
Dankie Peet. So bly 26Driftsands kon broodnodige rus gee.

Erna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal plekkie aan beveel. Heerlik gekuier, rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmerentia
26 Driftsands
So bly julle het dit geniet.

Marilize F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Welcoming, warm and amazing! It is a cozy little apartment with electric fencing and secure parking. Everything that you would need was available, even a washing machine. The beach is just a few steps from the door. The view was spectacular; we even saw dolphins and whales. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmerentia
26 Driftsands
Thank you for the feedback. So glad the dolphins and whales spoiled you with their presence. Until next time!

Ansi N
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lekker gekuier. Kom weer! Baie dankie aan Emmarentia. Eenheid is pragtig, goed toegerus, met die mooiste uitsig. Hoor die see vanuit die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmerentia
26 Driftsands
Ansi Ek is so bly jy het jou verblyf geniet. Hoop om jou sommer vinnig weer te verwelkom. Groete Emmerentia

Justin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome stay! Photos do not do this place justice. If you are looking for a quiet place to relax, I would recommend it. The place is very clean and well taken care of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmerentia
26 Driftsands
I'm so glad you enjoyed your time with us. Thank you for sharing.

Adri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Rustig. Was heerlik by die see!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Emmerentia
26 Driftsands
Altyd lekker om dit te hoor.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Vriendelik ontvang en inligting gegee oor dinge om te doen en waar om inkopies te doen. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Emmerentia
26 Driftsands
Baie dankie, Johan. Ek is so bly julle het lekker gebly. Tot volgende keer, groetnis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 5, Driftsands 26, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnyi6J6WDL10k7izGPFXoMB0Y1UQnacEXF4JdH58wS8ZFPrd3bH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 88 5 1 5 5 Beach Road 26 Driftsands, Doonside 4135 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.071299781437 30.87456035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang