Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlyBiekie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sofia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wonderful. Wonderful. The host was super friendly. The apartment was spotless clean and very comfortable, excellent location as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Silwerskoon, was 'n plesier om daar te oornag. Ons het baie lekker gebly, die omgewing was rustig en dit is geleë naby winkels en restaurante. Blybiekie is 'n pragtige en goed ingerigte blyplek. Ons sal beslis weer daarvan gebruik maak. Ons ouers het net nie verstaan hoe die TV-kanale werk nie, dalk kan instruksies iewers gelaat word met stappe om te volg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld vir enige sakereis. Die woonstel is uitstekend sentraal geleë, en is werklik baie netjies. Baie dankie aan die span!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goeie waarde, skoon en netjies, veilige parkering. Uitstekende diens van Jeanette, ook lekker geleë met baie oulike Spar stapafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangenaam. Skoon. Netjies. Puik. Voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlik gebly. Vriendelike ontvangs, veilig en skoon plek. Ons het slegs oornag. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moroke L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Definitely our place to stay anytime, whenever we are in Paarl. Absolutely beautiful. Wow! What a beautiful place, with the mountainous backdrop of Paarl and the friendly faces. The place is clean, well-kept, and secure. It is close to amenities and the mall, not to mention the pharmacy just around the corner and not far from the N1. Jeanette, you were a superb host. It is indeed a home away from home. 5/5!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Safe, sweet and a nice stay. Great location, really pleasant and clean rooms, but the thing that makes this such a good place to stay is the owner. She was incredibly helpful and generous with her time and advice. The place is within walking distance of the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine O
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Lovely, neat and comfy! We had a lovely, comfortable stay and there was everything we needed. The host was very friendly and made us feel very welcome! We will definitely stay there again in future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenilee V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Sal weer terug gaan. Dankie vir die moeite. Die plekkie was goed ingerig en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clift-straat 4, Eenheid 24, Queen's Terrace, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0722ea2fb00ad924a2a58acd56d7450a1490f6d9582c0d7fb79e71bc6f78d3bedffd2cbe00f917d56ea017449a24cdc39223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 4 Clift Street Unit 26 Queen's Terrace 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.763465292087 18.962034881115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang