26 The Tides
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tides End-weg, The Tides 26, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R2 299 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
26 The Tides is 'n pragtige selfsorghuis op die Knysna-strandmeer en bied pragtige uitsigte vanaf die balkonne. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus is. Dit lei na die etenstafel. Die sitarea onder het sitplek, 'n kaggel en platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n paar balkonne met 'n uitsig oor die strandmeer. Die tuin het 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die huis het 'n omsetter.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Daniel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Tides End-weg, The Tides 26, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tides End-weg, The Tides 26, Knysna, 6571, Wes-Kaap