27 Hilltops
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rio-straat 27, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
27 Hilltops bied selfsorgverblyf in die rustige woonbuurt aan die bokant van Knysna Heights met 'n panoramiese uitsig oor die beroemde Knysna-strandmeer en op die Knysnakoppies, asook op die pragtige Outeniekwaberge. Dit is die ideale basis om die omgewing te verken of om daguitstappies langs die skilderagtige Tuinroete te geniet.
Die Hilltops-hoofhuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea.
'n Ontbytpakkie met vars brood, botter, eiers, kaas, beskuit, konfyt, vars vrugte, tee, koffie en melk kan gereël word.
Gaste het gedeelde gebruik van 'n groot inheemse tuin, 'n vuurkring en 'n boule-baan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Rio-straat 27, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rio-straat 27, Knysna, 6571, Wes-Kaap