Seaview on 2822
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seaview on 2822 bied selfsorgverblyf in Bettysbaai, sowat 2 km vanaf die hoofstrand, wat dit ideaal maak vir gesinne of vriende wat op soek is na verblyf naby die kus.
Verblyf word gebied in 'n huis op die boonste verdieping en 'n ateljeewoonstel, albei bied 'n privaat ingang. Die huis op die boonste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is slaapplek vir 6 gaste as die ateljeewoonstel saam met die huis bespreek word. Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die ateljeewoonstel kan ook apart bespreek word. Die kamers het knus beddens en privaat badkamers. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, sitkamer en eetarea. Daar is ook 'n slim-TV's en gratis WFi.
Die huis op die boonste verdieping spog met 'n groot toegeboude stoep en dek met sitplek en 'n ingeboude braai wat manjifieke see-uitsigte bied. Gaste deel 'n tuin en vuurput. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel, en gaste kan die talle besienswaardighede wat die dorp bied, geniet. Die strand is minder as 200 m vanaf die huis. Bettysbaai spog met van die beste staproetes en fynbos in die land.
Harold Porter Botaniese Tuin is ongeveer 800 m ver. Kleinmond Gholfbaan is 13 km vanaf die verblyf, en Mt Hebron Natuurreservaat is 25 km ver. Die naaste lughawe, Kaapstad Internasionaal, is 75 km vanaf die verblyf.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaview on 2822 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap