Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

28onCalliope

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andrew B
1 nag
5.0
Mei 2023

Exactly what I required for a night stay. Very comfortable with all the add-on's. Nice sized room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansu S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie vriendelike diens en netjiese kamer. Vriendelik ontvang. Netjiese, skoon kamer, geskik vir oorslaap en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansu S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lekker geslaap! Rustige atmosfeer en gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk J
1 nag
5.0
Apr 2023

Ek slaap nooit weer elders nie. Ek het die afgelope ruk taamlik gereeld in Bloem oornag en hierdie is sonder twyfel die beste waarde vir geld. My kamer was nie baie groot nie, maar netjies en goed ingerig - onder andere met 2 nuwe enkelbeddens. Die huis is maklik bereikbaar van die N1 af en baie naby aan 'n groot nuwe winkelsentrum. Perfek vir my doeleindes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Rustige, veilige area baie naby aan shopping-sentrums. Die kamer was baie netjies, ons het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Goeie oornagfasiliteit. Skoon en netjies, vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Louis K
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2023

Baie lekker eenheid, nr 7. Kort net meer komberse vir die winter! Bloemfontein is maar koel in die winter.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
28onCalliope
Dankie vir jou terugvoer.

Gerda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Gasvryheid, vriendelikheid. Baie dankie was aangenaam, skoon, gasvrou bly gedurig in kontak Om dit so gemaklik te maak tydens ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Ons het oornagslaapplek gesoek. Naby aan groot winkelsentrum. Baie skoon. Baie vriendelike ontvangs en baie gemaklike kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Callioperylaan 28, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7df9284c6ed12c9425ad33e64e24139632ced217b8b062577b28f9b591e83c55ad215e40f264391b6f9548fed9f2610a2c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 28 Calliope Drive Helicon Heights 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.0755 26.230694444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789