Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 @ Sea

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marcel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Highly recommended. Bit small, but great price for what you get. Everything you need and a very friendly, helpful host. Will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie dankie, Marcel! Sien julle graag weer by 29@Sea. Eben en Riva.

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige uitsig, netjies binne met baie goeie beddegoed en handdoeke. Ons het baie lekker gebly en kan die plek aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie dankie Deon. Baie dankie dat julle dit geniet en waardeer het. Sien julle graag weer. Eben en Riva

Magda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gebly. Verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Peace, quiet, perfect view, paradise. This really is some of the most superb accommodation for a couple or single traveller in all of De Kelders. Perfect location, incredible view; a beautiful and comfortable apartment with everything you need and welcome extra touches like coffee/tea and rusks, great linen and good security measures. A quiet and peaceful part of town. This is really excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie dankie Mareli. Dis 'n voorreg om gaste soos jy te mag ontvang. Sien jou graag weer by 29@Sea!

Bertus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties! Baie lekker, baie dankie. Dit is regtig die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Perfekte plek vir 'n wegbreek uit die stad! Alles was net so lekker. Die akkommodasie het alles wat mens nodig het en is netjies en skoon. Die uitsig op die see is 'n absolute bonus. Die gasheer en gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam en het mens onmiddellik laat tuis voel. Soos hulle sê, dit is die klein dingetjies wat tel, en die sagte handdoeke wat so lekker geruik het, was uitsonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Careleen En Hennie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike rustige wegbreek. Dit was 'n ervaring om die omgewing rondom ons te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

What a gem - all in all perfect. What a gem - from location to the accommodation itself and the lovely hosts, just the perfect place to stay for a weekend away. Stunning view over the ocean and close to many hiking and walking routes. Would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie dankie Chantal. Dit was so lekker om julle hier te kon hê. Sien regtig uit om julle weer te ontvang.

Len N
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Fantastiese plekkie vir 'n naweek wegbreek. Regtig goeie waarde vir geld. Pragtige uitsig, netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Sal weer daar bly die volgende keer as ek Gansbaai toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Baie dankie Len. Sal jou en jou vuurtjie en die braaivleisgeure mis!

Ruan R
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Perfekte, gemakilike verblyf. Ek kon nie vir meer vra nie. Alles was voorsien soos aangedui met vriendelike 'n verwelkoming. Baie gemaklike verblyf en sommer loopafstand vanaf die see en dan natuurlik die mooi uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barend
29 @ Sea
Hallo Ruan, baie dankie vir jou terugvoer en waardering van ons woonstel. Dankie ook weereens vir die netjiese en onberispelike toestand waarin jy 29 @ Sea agtergelaat het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 29, De Kelders, Gansbaai, 7220 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40bdf960048bfb0059b1b1c38a8c9dcbfddd5760a05c0df6d6fb41ccee1fe5af0151ef0873ae5555fc70f12f1655f49a4789?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 29 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.550389080171 19.374022962649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang