Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Carissa Street

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir 29 Carissa Street
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bronwyn W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn W

Pragtige uitsig vanaf die boonste woonstel. Baie netjies.

Ons het baie lekker gebly!

Jan O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Een van die beste plekke.

Dit is skoon, stil en rustig.

Theo S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Great stay.

Very well equipped and comfortable.

Martie K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K

Baie lekker gebly. Ruim akkommodasie met 'n private braai en ingang. Super skoon.

Ruim akkommodasie, super skoon met al die DStv-kanale. Baie mooi uitsig en 'n private braai en sitplek.

Nicola V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Baie tevrede.

Baie tevrede. Het 4 nagte oorgeslaap. Netjies en skoon. Stil buurt en privaatheid word gerespekteer. Het aan alles gedink. Ons het niks kortgekom nie. Beveel met vrymoedigheid aan.

Judy P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P

Very comfortable and pleasant.

Perfect accommodation, lovely aircon, comfy giant bed, sufficient kitchen appliances, decent size fridge, good bathroom, quiet street, great views of Helderberg, secure off-street parking, friendly hostess.

Lance E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance E

Will use it again.

Highly recommended. Loved it.

Jackie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Stil, privaat en netjies. Alle geriewe nodig voorsien.

Goeie waarde vir geld, maklike en veilige toegang. Eienaars vriendelik en tegemoetkomend. Kamer goed toegerus en netjies.

Dirk L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Vriendelike diens en baie netjies. In 'n stil woonbuurt. Veilige parkering.

Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Pieter D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Skoon, gerieflik, uitstekende diens.

Vriendelike diens en baie netjies. In 'n stil woonbuurt.

Victorine K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victorine K

Baie lekker gebly en Hanlie was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ons op hoogte gehou van die loadshedding-tye. Sal beslis weer gaan.

Baie mooi uitsig!

Marietjie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K

Hierdie is 'n goed toegeruste woonstel met heelwat meer as wat verwag word.

Al die fyn detail was wardeer (tot beskuit met oggend koffie).

Elydia B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elydia B

Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Netjiese, skoon en gerieflike selfsorgeenheid.

Baie dankie Hanlie. Ons verblyf was heerlik, en die beskuit en sjokolade was 'n groot bederf.

Joane T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane T

Pragtige plekkie.

Ons het dit baie geniet. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te help, vriendelik ontvang. Eenhede is goed toegerus en het die mooiste uitsig. Area is lekker stil en ons het dit baie geniet daar. Sal dit definitief aanbeveel.

Lisa O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa O

Worth it.

Very clean space. Welcoming host and value for money.

Sigourney M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sigourney M

Lovely mountain views and quiet calm area. Perfect for a relaxing stay.

The host is very friendly. Enjoyed the peace and quiet.

Lynette S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S

Comfortable.

Great decor, ideally situated. It feels like a home away from home.

Mara S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mara S

Heerlik, stil en privaat.

Baie lekker gebly vir 3 nagte. Hanlie het ons boonop 'n uitstekende tarief gegee omdat dit winter was.

Heather T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather T

Lovely place. Exactly what we needed. It was freezing cold and they had a hot blanket on the bed. Bliss.

We will stay there again.

Lombard D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lombard D

Gerieflik, netjies, skoon, pragtige uitsig op berge.

Die kamer was perfek ingerig en skoon en netjies. Maklik bereikbaar. Veilige parkering. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Mooi uitsig op die berge. Sal verseker weer daar tuisgaan.

Lynette S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S

Fabulous.

The accommodation is superb. The decor is very eye-catching and it is spotlessly clean. The bed is super comfortable. And as a disabled person, I was very comfortable on the couch which wasn't too low or too soft. We aren't great TV watchers but it was great having the full DStv bouquet to choose from. Wifi also very consistent.

Johan E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E

Ruim, skoon en goed toegerus.

Alles was in goeie werkende toestand en skoon, veilig met uit die straat parkering.

Carmen B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen B

We had a great short stay.

We were only there for a quick one-night stay so did not get to enjoy all the amenities such as the cute sitting area outside or use anything in the kitchen as we ate out. But it has everything one needs. Hanlie was a great host.

Louise L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L

Lekker plekkie.

Ruim, skoon en lekker plekkie.

Janet K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet K

Mooi, skoon en gerieflik.

Hanlie en Francois is wonderlik. Ons vlug was vertraag en ons het gevolglik baie laat gearriveer. Dit was nie 'n probleem nie en ons is met vriendelikheid gegroet. Die eenheid is mooi en goed toegerus, parkeerplek is veilig en die ligging uitstekend.

Ronel J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Uitsig, rustigheid, ruimte, netheid.

Lieflike uitsig oor berge, stadsliggies, groen bome. Lekker ekstra groot gemaklike bed, goed toegerus, naby Vergelegen Hospitaal en sentrums. Stil en rustig - sal beslis aanbeveel.

Melite S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melite S

Heerlik, rustig.

Dit was baie lekker, welkom gevoel, alles was netjies, sal definitief weer gaan vir 'n wegbreek.

Keith W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W

Very satisfied.

Lovely, tasteful, immaculate accommodation. Ideal for overnight stay. A very friendly and helpful hostess. We will recommend this place to anyone. You will find everything you need and more.

Karen N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Dit was fantasties, die plek was smaakvol versier, skoon, netjies en ruim!

Dit is die eerste keer wat ek webtuiste gebruik en was lekker verras met die baie oulike slaapplek, die foto's wat op die web is persies soos die plek is, mooi en ruim en jammer ons kon nie langer bly nie!

Phil F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil F

Heerlike verblyf.

Netjies, modern. Goed geleë. Ons is gasvry ontvang.

David W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Verskriklik vriendelik & hulpvaardig.

Was net so, so maklik & gemaklik.

Alida D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Besigheid in die Kaap.

Baie netjiese, skoon self-catering eenheid. Diens is flink en vriendelik.

Chante' V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante' V

Aangenaam, en dus baie netjies.

Ons kuier was baie aangenaam en Hanlie is baie vriendelik and behulpsaam.

Bonnita H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnita H

Lielike plek, Hanlie het moeite gedoen om dit gerieflik en mooi te maak.

Baie goed geprys privaat en geen geraas deur die nag nie. Kan maklik paar aande daar oorbly. Niks is afgeskeep nie. Daar is selfs lugversorging in die eenheid. Hanlie en haar man is baie akkommoderend, gasvrye, gemaklike mense. Gaan gereeld na Somerset-Wes, sal hopelik elke keer plek daar kan kry.

Steve T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve T

Very good.

See stars.

Lize-mari E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-mari E

Salig.

Ons het 'n troue gehad naby 29 Carissa Street en die eienaar het uit haar pad uit gegaan om ons te akkommodeer. Sy was vriendelik en hulpvaardig, die verblyf was lieflik en netjies, wonderlik ingerig vir selfsorg.

Leandra K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra K

Surprisingly spacious, very neat and tidy, everything you need, nice outside area/garden.

We really enjoyed our one-night stay at 29 Carissa Street. The coffee, milk and tea were a great little added extra as we forgot to buy it on the way from the airport. Our host was friendly and very accommodating. Safe off-street parking and beautiful views from the outside seating area. In retrospect we wished we stayed a little longer.

Sharlene T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene T

Pragtige plek met al die nodige geriewe. Gemaklik en baie netjies.

Daar's 'n pragtige hoendertjie wat kom groet het. Ons het lekker gerus en heerlik geslaap. Dankie.

Jacoreigh C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoreigh C

Lieflik.

Ek het my naweek baie geniet.

Denver E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Denver E

Baie lekker en rustig.

Was baie nice en mooi uitsig, sal enige 1 verwys om te bespreek by 29 Clarissa Street.

Richard L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard L

A pleasant room in a quiet location.

The room was perfect for a few nights of basic self-catering. It was convenient to where I needed to be (Helderberg), and was just as advertised.

Jannie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D

Netjies, privaat en veilig.

Ons verblyf was vir 11dae, en dit was werklik aangenaam. Hanlie is 'n baie goeie gasvrou, en die verblyf is netjies, smaakvol en veilig. Die ligging is sentraal, en was vir ons doeleinde baie goed.

Rudi L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L

Best weekend ever.

This was really a great time, myself and my partner had such a good time, loved every moment.

Hendry V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry V

Lieflike blyplek, goed toegerus, baie skoon en netjies.

Sal beslis weer daar bly.

Jonique N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonique N

Dit was wonderlik.

Area was baie rustig. Woonstel is lekker snoesig en het alles in wat jy benodig.

Sophia C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia C

’n Belewenis

Alles wat jy nodig mag hê, in goeie werking en styl. Dit was uiters bevredigende verblyf.

Mac R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mac R

Ideal for a short-term stay, with a very pleasant and helpful host.

We can recommend it for the individual or Mr/Mrs travellers.

Jacqui G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui G

Hanlie is a gracious host, and is so organised. Everything was very clear, from the directions, to the use of the keys, alarm, and leaving the keys when we left.

The only complaint, and it isn't really a complaint, is that the unit wasn't cleaned every day, but was very clean on arrival, with coffee, tea, sugar, rusks and milk provided.

Frederick O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick O

Baie netjies, skoon en het alles nodig om lekker te bly. Pragtige uitsig.

Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Petro V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Ongelooflike uitsig, pragtige woonstel

Pragtige ruim woonstel met alles wat mens kan benodig! Genoeg plek vir 'n camping cot en steeds meer as genoeg ruimte. Uitsig wat mens nie kan vergelyk nie. Defnitief iets om te beleef!

Tienie P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie P

Stunning.

Ons was vriendelik ontvang. Het dadelik tuis gevoel. Baie netjies en skoon. Alles wat ons benodig het en nog meer was beskikbaar. Die uitsig is pragtig en geleë in 'n rustige woonbuurt. 10 uit 10.

Tarryn A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tarryn A

Nice and cozy place to stay.

Very beautiful setup. We loved it and the location was perfect.

Gerdus B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdus B

Aangenaam.

Sien sterre.

Lynette C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Fantastic.

Safe, spotless and fantastic host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Veilig, vlekkeloos en 'n fantastiese gasheer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Renee R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee R

10/10 - definitely a beautiful, neat place and for sure will visit again.

Will definitely visit Carissa Street again. The place is everything you could dream of. Beautiful and very neat and tidy.

Jaco P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

'n Uiters positiewe ervaring.

Ons het heerlik gebly. Alles wat nodig is vir die tyd, was daar. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Zelda C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Baie netjies en skoon en kamer baie ruim.

Ek het net aande en nagte daar spandeer, maar dit is baie stil area en het ook 'n lekker stoepie voor die eenheid.

Robyn S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn S

Dit is so 'n cute plekkie, lekker rustig. Ek's definitief weer daar.

Ek beveel dit graag aan. Baie oulike plekkie, rustig en veilig.

Phil F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phil F

Baie netjies. Ek is goed ontvang.

Goeie waarde vir geld en goed geleë. Slegs minute vanaf die Somerset-Wes stadskern.

Belinda S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Toeganklik, veilig netjies en skoon.

Alles wat nodig is vir selfsorg was daar. Baie vriendelik, kan hulle aan enigiemand aanbeveel. Die verblyf by 29 Carissa Street was heerlik. Alles was baie skoon en netjies. Die uitsig en gasbraaier was 'n heerlike byvoeging. Boonop was die bed ongelooflik gemaklik, snoesig.

Marian B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marian B

Awesome, worth every cent.

Hanlie and her husband have an amazing place there and we were always greeted with a friendly smile we will be back in the near future.

Lorette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette V

Lekker gebly, skoon, netjies, modern en ruim.

Sal beslis die verblyf aanbeveel en sal self weer van dit gebruik maak. Die kamer voel vars, skoon en koel!

Willem P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Baie netjies, kan hoogs aanbeveel.

Eenheid was pynlik netjies, pragtige uitsig en het aan al ons vereistes voldoen.

Kobus S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Dit was fantasties! Het al by baie plekke geslaap, 100%.

Ons het net oornag, want was besig om ons dogter te help trek. Die plek is eerste-klas. Kon langer daar gebly het!

Michelle V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie mooi en rustig.

Baie lekker gebly! Mense is baie vriendelik!

Lynn V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn V

Perfect getaway.

We loved our stay at Carissa. Owners were very friendly and so welcoming and the place was clean and pretty. Had an amazing view outside as well. Will definitely go back.

Troné B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Troné B

It was very nice and neat.

The accommodation was lovely! Will definitely recommend it.

Daniel D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Puik, goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Nuut, skoon, veilig en in stil straat. Goed toegerus. Baie aangename gasvrou. Sal beslis weer daar wil bly. 'n Wenk: Nie bedoel as kritiek - oorweeg block-out agter gordyne om slaapvertrek meer donker te hou saans. Straatlig en ligte van buurhuise kan steurend wees.

29 Carissa Street se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons neem kennis van die wenk, en sal werk maak van dit.

29 Carissa Street
Antoine H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoine H

Fantasties!

Baie mooi plekkie. Vriendelike ontvangs! Enige iemand sal tevrede wees.

Hester B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Fantasties!

Ek het heerlik gebly en sal die verblyf 100% aanbeveel.

Wilna L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L

Baie vriendelik. Baie mooi. Baie skoon. Baie rustig. Baie tevrede.

Sien sterre.

Claudio J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudio J

Very cosy place.

Pictures do not justify the place itself. Very clean and well furnished place. Owners are very friendly, warm people. Pity it was only a one night stay.

Licinda A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Licinda A

Relaxing.

I really enjoyed my stay and it was a nice experience, I will surely recommend their place.

Shavon P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shavon P

Hemel op aarde.

Sal enige tyd aanbeveel. Netjies, rustig en definitief die moeite werd.

Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 1)
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carissastraat 29, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee14cdc6b24cf3f37dd0bce4598ae8ddf2b26d9a509ca992b909b01d778a38c08ce438bab48b9817cd2ec6de335543c7ba01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 1) 74 5 1 5 29 Carissa Street Steenbras View 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.055204444268 18.82596682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang