Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Carissa Street

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 20 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carissastraat 29, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 R510 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

29 Carissa Street is in Steenbras View, Somerset-Wes, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir vakansiegangers en sakereisigers. Die verblyf is naby talle winkels, restaurante en alle geriewe. Dit is ook binne maklike bereik van die Stand-strand.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste in elk. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en beskik oor 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die slaapkamers beskik ook oor lugversorging, 'n TV en gratis WiFi. Hulle het privaat badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.

Hulle het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Albei eenhede het braaigeriewe. Die eenheid op die grondvloer het 'n Weber-braai en die eenheid op die boonste verdieping het 'n gasbraai op die balkon met pragtige uitsigte oor die omgewing.

Die gastekamer is slegs geskik vir 1 gas en is ingerig met 'n dubbelbed. Die eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, induksieplaat, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, asook 'n TV met Netflix, Showmax en Wi-Fi is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Die verblyf is 30 kilometer vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe, en naby die Stellenbosch Wynroete.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir 29 Carissa Street
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Carissastraat 29, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 29 Carissa Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 1)
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carissastraat 29, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee14cdc6b24cf3f37dd0bce4598ae8ddf2b26d9a509ca992b909b01d778a38c08ce438bab48b9817cd2ec6de335543c7ba01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 1) 74 5 1 5 29 Carissa Street Steenbras View 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.055204444268 18.82596682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang