29 The Shades
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2025 tot 20 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 338 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
29 The Shades is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die veilige Shades-kompleks in Umhlanga, oorkant die pad van die deurgang na die hoofstrand. Die Shades-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste, en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei slaapkamers het dakwaaiers.
Daar is lugversorging in die kombuis en leefarea. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ander klein toebehore. Dit sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die sitkamer bied toegang tot 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte, patio-meubels en ingeboude braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 99
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 29 The Shades het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal