Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Umvumvu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvumbu North Gate 29, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R10 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

29 Umvumvu is 'n luukse huis in Simbithi Eco Estate in Ballito wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n see-uitsig in die verte bied. Dit is ideaal vir 'n gesin.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapakmers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort of net 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en sitplek en lei na die etenstafel en kuier-area met 'n pooltafel, 'n kroeg met stoele, TV en rusbanke. Daar is ook 'n sitarea waar kinders kan speel.

Die huis lei na 'n groot stoep met meubels, 'n tuin met sonstoele, braaigeriewe, 'n boma-area en swembad. Gratis WiFi is beskikbaar. Die landgoed bied 25 damme, fietsry-, staproetes, tennisbane, gemeenskapsentrums, 'n speelgrond, 'n perdrysentrum en 'n klubhuis met restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Umvumbu North Gate 29, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R10 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvumbu North Gate 29, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA872a0f0464e2c1e0da34f8fe58e038e62b1b0a2eb0b5422ac2b8f3e1ca4c278e5cc4aa29006883b885739d9486c52a1f3739?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 900 per nag (plek vir 8) 29 Umvumbu North Gate Simbithi Eco Estate 4439 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.51386481903 31.219821652779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang