Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

295 on Ingwenya

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya 295, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

295 on Ingwenya is in 'n groot tuin in Dullstroom geleë en is 'n lieflike selfsorghuis vir tot 8 mense, binne 1 km van verskeie winkels en restaurante af.

Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n groot oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die en suite-badkamer word gedeel met die tweede slaapkamer wat met 2 enkelbeddens toegerus is. Aan die ander kant van die huis is die derde slaapkamer ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis het 'n eetarea en is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware. Die sitkamer bied 'n knus kaggel en sitarea, en gaste kan ook ontspan in 'n tweede sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea maak oop op die onderdakstoep met 'n etenstafel en kyk uit oor die tuin. Braaigeriewe, 'n groentetuin, asook onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Yolandie K
5.0
Gesellig! Ons het héérlik in die huis gebly met ons kinders. Hulle is almal jong volwassenes. Die stoep is heerlik vir lang kuiers, en die kaggel in d...
Sien meer
Des 2024
Adri W
Saam met vriende
5.0
Heerlik, baie netjies en ruim. Beveel dit sterk aan! Heerlik gebly. Baie ruim en netjies. Die 3 kaggels is heerlik. Ons kom beslis weer!
Jun 2024
Jackie B
5.0
Naweek weg saam met ons kinders en kleinseun. Sentraal geleë in Dullstroom, veilig, skoon, netjies en luuks. Die huis is baie gerieflik en goed toeger...
Sien meer
Apr 2024
Johan F
4.6
Lekker gebly, beveel dit beslis aan! Pragtige plek met meer as genoeg spasie!
Sep 2024
Venay P
Gesin met klein kinders
4.4
Accommodation was excellent. Eating out places should stay open for longer. Had a great time with overseas family. Accommodation was sp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tebo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ingwenya 295, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink 295 on Ingwenya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya 295, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f9a9ed0d46cfea51b218184d804ead677fe9de47fd754b187b73225314e23a603f4b4d2dc420278cdafea7184d06b53135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 295 on Ingwenya Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.414408446999 30.105590836346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang