Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Nineons 2A

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
3.7
Veiligheid
5.0
Heinrich P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Behalwe vir 'n gebreekte wasmasjien, is die ligging goed en die woonstel is mooi. Niks was fout met die verblyf in die algemeen nie, behalwe dat die wasmasjien nie 'n deur gehad het nie, met die gevolg dat mens nie klere kon was nie. Die incheck was vertraag a.g.v. vorige mense wat laat uitgecheck het. Die vloere, mat en yskas was nog vuil. Aangesien handdoeke nie gewas kon word nie, het ons nuwe handdoeke van die agent versoek halfpad deur die vakansie. Vuis handdoeke is aan ons afgelewer. Die badkamer het ook oorvloei a.g.v. 'n verstopte drein. Op versoek is drein skoonmaakmiddel deur die agent ingegooi. Die probleem het aangehou, waarna ons self die drein skoongemaak het en 'n bol hare uit die drein gehaal het. Soos ek sê, die woonstel is aangenaam, maar ek dink die agent en skoonmakers is die probleem.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nikita C
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Beautiful, peaceful and best location to relax. Lovely place, clean, neat and peaceful. Beautiful, rooftop pool with view. Apartment had a nice balcony and the place was beautiful. 10/10 would recommend for a peaceful relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Nineons 2A
Good Morning Nikita, First off, thank you so much for booking with us. It was a delight accommodating you and your family. Thank you for the support and amazing review. We look forward to hosting your next mini break soon again. Kind regards;

Amore V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Fantasties! Vriendelike diens en 'n heerlike blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Nineons 2A
Baie dankie vir die resensie, Ons glo die verskil lê in die gehalte van ons eiendomme en on streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker. Ons sien uit daarna na die geleentheid om u in die toekoms weer te akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 776

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 210
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-weg 9, Nineons 2A, Drie Ankerbaai, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f6ce7c209459b23eea1539e9cd5f1459f56721089ff2e3fecbef22fc6d04dde158c7c62d421f80d3e1d9f5ddbcec7b35a17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 9 Scholtz Road 2A Nineons 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.909986477174 18.401565492065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345