Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

2nd Avenue

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elmarie W
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Pragtige plekkie, heerlik gebly, om die hoek van die Medi-Clinic. Ideaal vir iemand. Pragtige plekkie, heerlik gebly, om die hoek van die Medi-Clinic. Ideaal vir iemand wat blyplek soek naby Medi-Clinic. Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomé
2nd Avenue
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons sien uit om jul weer te ontvang.

Marinelle T
1 nag
5.0
Des 2024

Heerlik geslaap, gemaklike matras. Alles wat nodig is vir 'n gerieflike oornag was by 2nd Avenue. Veilige parkering is beskikbaar. Salomé is 'n vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomé
2nd Avenue
Was lekker om jou by ons te ontvang. Mag die reise vorentoe voorspoedig verloop.

Jacqueline E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very comfortable stay. It was nice and quiet. Biscuits were very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomé
2nd Avenue
Thanks for staying with us, and we will convey the compliments to the baker of the biscuits. Thanks!

Vanessa N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Awesome. We were well received. The rooms are spacious, clean and tidy with the right amenities. The outside area is relaxing with garden tables and chairs for you to enjoy a glass of wine or coffee next to the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Salomé
2nd Avenue
Dankie vir die terugvoer. Hoop om jul gou weer te ontvang. Mooi loop!

Tristessa V
1 nag
5.0
Aug 2024

Lekker gerus. Baie stil. Huislike atmosfeer. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie F
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustig, skoon en veilig. Dankie. As ek weer gaan sal ek weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne E
1 nag
5.0
Jul 2024

Rustig, stil. Spacious. Everything was great, regtig. Net een klein dingetjie, privaatheid mag dalk 'n probleem wees vir couples. Voordeur en klein venster is nie privaat nie. Dis al, verder alles was great. Wanneer ek huistoe gaan, slaap ek weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomé
2nd Avenue
Dankie vir die terugvoer. Ons sien weer 'n volgende keer.

Jess M
1 nag
4.8
Mei 2024

Oornag met dogtertjie van 4. Vriendelike ontvangs, beskuit was heerlik! Ontspanne atmosfeer en rustigheid. Smart TV is 'n bonus met Netflix .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomé
2nd Avenue
Baie dankie vir die terugvoer Jess, ons waardeer u ondersteuning. Sien weer binnekort.

Walter L
1 nag
4.8
Mei 2024

Rustig. Baie lekker gebly. Die enigste probleem was dat ek moes wag vir die dame om oop te sluit, want hulle was dorp toe nadat ek tyd gegee het om daar te wees. Verder was alles 100% en sal weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomé
2nd Avenue
Dankie vir die terugvoer, Walter. Ons sien uit om u weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Salomé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 13, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41d15595892a2af95cdc07b4231a7c4f2dc1601b779d1ad6fb430323a4bb8e87e2caddbc04f48316c5de44f2d10fdcc958a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 13 2nd Avenue Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.442057065883 21.26519134014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011